Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"It was very convenient for us as it was close to where we needed to be. Nice quiet and safe neighbourhood."
"Mooi vakansieplek met heelwat om te sien. Mooi eetplekke, onder andere by die hawe. Cape St Francis is ook 'n besoek werd. "
"Die toerisme-gedeelte is goed met 'n mooi rivier, maar die sakegedeelte was 'n teleurstelling. "
"Klein dorpie met die mees belangrike inkopie fasiliteite beskikbaar. Naby genoeg aan toeriste aantreklikhede teen 'n laer koste."
"Ons eerste besoek daar en het werklik beïndruk. Soveel om te doen en sien met puik restourante binne loop afstand."
"Pragtige plek! Kan nie glo dat ek nog nooit daar was nie. Sal graag weer by die "port" wil bly, of selfs by die lagoon gedeelte."