Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
""Valley of desolation" is 'n definitiewe "bucket list experience"! En om die dag met Polka restaurant se top gehalte geregte af te sluit sal dit n onvergeetlike besoek wees!"
"It's not as close to all amenities but its a very safe, quiet neighborhood. You get to see other places that you would not see if you were in a central place."
"Beslis 'n moet vir diegene wat natuurskoon, berge en die platteland waardeer."
"Die Kouga-omgewing sal ek weer en weer besoek, dis so mooi en die plant- en voëllewe is iets uniek."
"Graaff-Reinet is 'n groot en pragtige dorp, maar dit was net moelik om eetplekke op Kersdag te vind. Alles was gesluit."
"Gonubie is baie mooi dorp met heerlike swem strand en baie plek om langs die see te gaan stap."
"Net jammer die paaie is nie wat wonders nie, maar op die ou end was dit die moeite werd."
"Graaff-Reinet is 'n baie spesiale plek, daar is ongelooflike natuurskoon en oulike winkels, dis veilig en skoon en vriendelik."
"Baie mooi dorpie met vriendelike mense en interessante plekkies om te besoek."
"Unusual, interesting attractions, art-wise and culture-wise. Warm receptions by all we met."
"Die padtekens op pad na Waterford benodig dringend aandag! Meer toeriste wat van die hoofpaaie wil afdwaal, sal dan besoeke bring aan die pragtige omgewing! "
"Paradise Beach deserves its name, beautiful, peaceful and quiet for a lovely holiday."
"Baie mooi, ouer deel van Port Elizabeth. Nie te ver van die see af vir mense wat graag die strand wil besoek nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Tyday Accommodation"Port Elizabeth se weer sit my heeltemal af. Hul inkopiesentrums het egter baie winkels wat ons in die Vrystaat nie het nie. Bekostigbaar."
"Die stad self is nie meer netjies nie, alhoewel mens alles kan koop wat jy moet. Daar is ook 'n goeie klein apteek."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Pear Tree Cottage"Pragtige dorp, met baie geskiedenis, maar vinnig aan die agteruitgaan. Die dorp se paaie is uiters sleg, en die water kwaliteit is swak. Ek kuier eerder in dorpe soos Prins Albert, Steylerville, Graaff Reinet, Gariep, Calitzdorp, Barrydale, Swellendam, Montagu waar hulle na toeriste en hulle dorp omsien."