Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Patensie is 'n pragtige dorp vol lemoenboorde en die inwoners is baie vriendelik."
"Humewood is naby aan alles, restaurante, strande en uithangplekke. Enigste probleem was dat dit 'n bietjie raserig kan word maar dis glad nie oorweldigend nie daarom het ek net een ster afgehaal daarvoor."
"Cradock is 'n pragtige dorp, ryp aan geskiedenis. Dit is duidelik 'n dorp wat besef sy oorlewing hang af van die hoeveelheid besoekers en daarom word ou geboue gerestoureer."
"Goed vir oorslaap. Sal nie sommer tyd in die dorp spandeer nie. Het vir seker agteruit gegaan."
"Ons love Graaff-Reinet. Dit is een van die mooiste plekke in die land. Ons het ook vreeslik lekker by Polka geëet in die dorp."
"'n Aanbeveling om die mooi eenvoud weer raak te sien en jou siel te voed."
"Pragtige skoon dorp met so baie om te verken. Ons is baie lief vir Graaff-Reinet. "
"‘n Plek wat almal gerus op hulle reislys kan sit, indien nog nie daar was nie!"
"Mal oor die plekkie. Baie interessant en ons eerste keer daar en sal vir seker terug wees."