Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Bartholomew's Loft"Net jammer die Camera Obscura was stukkend en die katedraal was toe."
"Dorp is besig om uit sy nate te bars. Het regtig nuwe infrastruktuur nodig. Nie genoeg paaie om swaar verkeer te dra nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Pebbles Beach Cottage"Vriendelike mense, doen baie vir toeriste oor Desember, billike pryse en dit is 'n baie lekker plek."
"Ons het oor die feesseisoen gesukkel om 'n dokter te siene te kry en dit was nogal onaangenaam, want my man was baie siek en toe raak ek ook siek. Die dokters kan gerus ooreenkom om beurte te maak om ook oor so 'n tydperk beskikbaar te wees."
"Die area is lieflik en netjies. Die paaie is egter in 'n baie slegte toestand. Dit is 10 min trippie met die kar na die hoofstrand toe."
"Mooi historiese dorp! Het oorslaap geniet. Nog baie om te sien as ons volgende keer kom kuier."
Marina Martinique, Eastern Cape
Claptons 18 Jeffreysbaai"Die kanaal bied 'n interessante ekstra element aan die vakansie. "
"Pragtige plek om jou vakansie mee te begin of af te sluit as jy op pad Kaap toe is. Oulike winkels en restaurante in die dorp met 'n baie rustige atmosfeer. Slim dorp om jou laaste vars kos te koop as jy oorgeslaap het in Graaff-Reinet."
"Pragtige stad, dis goed om te sien dat daar nog mense is wat omgee oor dele van ons land."
"Ons verkies stiller agterpaaie en die minder gewilde bestemmings. Pragtige natuurskoon."
"Ek sal volgende keer 'n dag langer bly a.g.v. puik ligging en beslis my visstokke saambring."
"Dit is 'n baie stil en vriendelike gebied, dink die munisipaliteit kan net die paaie opknap. Dit is ook baie veilig daar. "
"Winterstrand is baie ver van ordentlike winkels. Beacon Bay is dalk 'n beter opsie, maar wel baie duurder."
"Ons was nou nie baie in die dorp self nie, maar dit is 'n pragtige plek."
"Lekker rustig. Nie veel om te doen nie, maar baie rustig en dit was heerlik om weg te kom van die gejaag van die alledaagse lewe. "
"Coffee Bay is an amazing gem! It's a fantastic place to go to, to relax and unwind."