Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Dit was vir ons opvallend hoe skoon die dorp is. Vallei van Verlatenheid is 'n moet. Ons het ook die Camdeboo Nasionale Park baie geniet. Ons kon ook binne die NG Kerk ingaan om fotos te neem. Die omgewing se natuurskoon is wonderlik om te aanskou."
"Ek kan nie glo dat ons nog nooit in St Francis Baai was nie! Ons het vreeslik lekker gebly en julle sal ons verseker weer sien. "
"Die hitte is wel erg maar mens moet daarby verby leef - dit is immers die Karoo. Nieu-Bethesda, die vallei, Kaktus-plaas, Grootkerk en geskiedenis van die dorp is elk 'n belewenis op hul eie. Die dorp is baie rustig en baie skoon. Die dorp en omgewing roep om 'n volgende besoek. "
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Bartholomew's Loft"What a place@! Looking forward to visiting Grahamstown again."
"Port Alfred is a friendly place to be! I am considering to buy my own house there."
"Patensie is 'n juweel wat ontdek móét word. Dit is nie 'n plek net vir deurry nie. Slaap oor, gesels met die inwoners, en besoek interessante plekke. Die sitrusboorde is 'n belewenis! Dit is ook 'n goeie wegspringplek as die Baviaanskloof besoek wil word, maar Patensie bied meer as dit ook! Die plaasstalletjies bied goeie etes en interessanthede."
"Great dorp, vriendelike mense, heerlike kos ... Ek is dolverlief of St Francis."
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Schafli Manor Wild Coast"Silwerskoon strande en baie vriendelike mense."
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Lone Tree Guest Farm"Beste vakansie plek as jy regtig hou van natuurskoon, ongerepte strande en nie wil deel wees van alles wat kommersialisme is nie."
"Best beaches in SA. Friendly people so much to do, hire boats, fishing, kayaks, wild life, little shop in Kleindemonde makes and sells the best bread, rolls and cinnamon buns fresh from the oven daily. Lavender laundry excellent service. Will be going again in December 2015."