Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Forest Lawn Private Wildlife Estate"Nie alle plekke in Gqeberha is so mooi, veilig en skoon nie."
"Baie pragtige plek. Winkelsentrum het genoeg winkels. Dames het hulle op die pragtige strand geniet. Tyd in Jeffreysbaai was net te kort."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Schoenies B&B"As jy weet waar om te gaan is dit lieflik. Die wilde kant se strande is die beste bewaarde geheim."
"Afhangende van die dag wat jy daar aankom, mag jy dalk sukkel om buitengewone restaurante oop te kry. Ek raai aan om dan eerder 'n Wimpy te besoek as om net 'n kans op van die unieke restaurante te waag. Klaarblyklik was 'n Maandagaand nie goed nie. Die hotel is blykbaar goed, maar net as hy oop is. Dit was nie so maklik om 'n goeie maaltyd te kry nie."
"The Addo area is very quiet and rural but the elephant park and other nearby activities make up for that."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Brookes Hill Suites 238"Soos genoem, het ek eintlik maar net oornag, en familie besoek. So kan nie regtig kommentaar lewer uit n toeriste-oogpunt nie. Op die oog af 'n paar hoogtepunte afgewissel met 'n hele paar laagtepunte. Het wel 'n paar goeie eetplekke besoek."
"Eastern Cape tourism is highly underrated in this area as well as the next town Graaff Reinet. What a truly clean and spectacular part of the country. The most friendly people wherever we went. Great experience at the both the owl house and the fossil centre. More people need to visit this town."
"Dit is 'n baie oulike dorpie met baie besienswaardigede, soos die uil huis, fossiel uitstalling, pragtige kuns uitstallings asook baie lekker eetplekke. Die paaie is ook nie te sleg nie alhoewel daar wel potholes is."
"Daar is baie lekker resturante, 'n oulike motor museum, rum tasting, en oulike uitkyk punte oor dam en berge."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering"Ek ken PE goed want ek het daar groot geword. Mense wat in PE vakansie wil hou sal 'n lekker tyd hê. Hul moet egter die onveilige areas vermy. Dit is maar so in alle dele van Suid Afrika. Die wind waai en dis lekker. Die mense is regtig vriendelik en oophartig. So asof hulle almal van die platteland oorspronklik afkom."
"Graaff-Reinet is een klein stadje met wat leuke gebouwen. Leuk voor op doorreis."