Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Dit hang af waar in Oos-London, maar dit is maar oral so. Die stad is 'n absolute nagmerrie."
"Ons sal regtig weer Jeffreysbaai toe gaan. Daar is genoeg goeie restaurante en toeriste attraksies en winkels. Ons hoop en glo dat die gebied se water probleme en tekorte nie die toerisme bedryf sal skade doen nie!"
"Behalwe dat die see altyd mooi is - is die deel waar die hotel is, nie baie aantreklik nie."
"Soos meeste plattelandse dorpe deesdae is die infrastruktuur nie in 'n goeie toestand nie. Middelburg is 'n gerieflike middelpunt vir oornag van Kaapstad na Gauteng as jy die besige N1 wil vermy. Die reis deur die platteland is baie mooi en die paaie van Kaapstad kant af is relatief goed."
"Was definitief die moeite werd om 'n ekstra dag in Graaff-Reinet te vertoef en die Camdeboo Nationale Park te besoek. Dorp is skoon en maklik verkenbaar. Sal dit definitief aan beveel."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Beachwalk Bed and Breakfast"Aangenaam verras met die stad."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Brookes Hill Suites Unit 117"Middestad baie vervalle, maar strande en winkels netjies. Addo is ook die moeite werd."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Amor da Vida Self-Catering Accommodation"Interessante eetplekkies, vriendelike mense, baie besienswaardighede, naby Jeffreys, geen waterprobleme ondervind nie (net spaarsamig), skoon met enkele uitsonderings."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Milkwood Country House"It's a beautiful place, we enjoyed our stay."
"Ons besoek aan die Nederlandse koffiewinkel op die dorp was baie aangenaam. 'n Rit tot by Jeffreysbaai neem 45 minute!"
"Baie kort daar gewees, maar soos ek verstaan het Aberdeen 'n interessante geskiedenis. "