Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10322 reviews.
"The Cradock Council needs to fix the potholes and improve the cleanliness of the town. There was litter everywhere. So sad to see, what was once a beautiful little town, become so run down."
"Nieu-Bethesda is 'n MOET besoek. Ons was so beïndruk met die pragtige dorpie en sy vriendelike mense en heerlike eetplekkies. 'n Regte oase. Absoluut die moeite werd."
"Beautiful coastline and loads to do in good weather. Stunning hikes, kayaking and surfing in certain areas."
"Beautiful place to visit. Am sure would be 5 star in out of season as the local beach was a bit overrun and left dirty from party goers every day we were there."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Beachway"Daar is nie veel om te doen in PE nie, maar ek het familie en vriende daar so dit het die kuier spesiaal gemaak. Ons het by Off the Hook in die hawe gaan eet en dit was fenomenaal! Beste waarde vir geld met die seekos platters! Sal beslis weer daar gaan eet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
5 Folkestone"Ons was op 2 Januarie 2022 daar en die aand was die strand vol en die strate vuil. Tot ons verbasing die volgende oggend toe ons 9 uur se kant uit ry om ons uitstappies te doen was alle strate en parke blinkskoon. Ons het nog nooit so iets ervaar nie. Sekere dele is 'n teleurstelling soos Bayworld, maar This is Eat het die lekkerste vis en seekos teen die hawe asook Somethings Good Roadhouse. Lekkerste kos en atmosfeer. Ons hoogtepunt vir die dag was Kagga Kamma Game Park. Dit was 2 aande, maar baie lekker!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Pongola Avenue Self-catering Accommodation"Dit is tog 'n bekende vakansiebestemming."
"Oos-Londen self sal ek nie aanbeveel nie, maar die strandjies rondom is heerlik ongerep en die mense is baie vriendelik."
"Some safety issues, beach patrol advised us not to walk on the beach between Milkwood and Jeffreys main beach, a couple new signs to "warn" up while we were there."
"Marina Martinique is the gem of Jeffreys Bay, the town itself has become a little decrepit."
"Ek gaan vir seker weer Oos-Londen besoek. Strande is skoon, vriendelike mense en waarde vir geld."
"Dit is ons 8ste keer op Nieu-Bethesda en vir seker nie die laaste keer nie. Dit is verblydend om te sien dat die juweel van 'n dorpie steeds van krag tot krag gaan."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Sunset Guesthouse"Die stad se infrastruktuur is goed ingerig en daar is baie buitemuurse aktiwiteite om te doen en te besigtig. Die strande is lekker plekke om te ontspan en te swem. Die stad het ook verskillende winkelsentrums wat jy kan besoek."