Indien jy Edenvale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Edenvale.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Edenvale Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Edenvale accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Edenvale akkommodasie
42 lekke plekke om te bly
Breena B&B Guest House
Dié gastehuis is in 'n manjifieke, tropiese tuin geleë en spog met 'n tikkie uniekheid weens die keurige Italiaanse...
Kea's Place is 'n bekoorlike privaat kamer met 1 slaapkamer in die eienaar se woonhuis in Greenstone Hill. Dit is o...
Stay @ Honeytree is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang in Marais Steyn Park, Edenvale. Dit bied slaapplek aan 2...
Karelize Self-Catering Apartments Edenvale is geleë in 'n stil, bloeiende area van Eden Glen, Edenvale Johannesburg...
Palm Estate
Palm Estate bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die rustige area van Eastleigh Ridge, Edenvale, en is die...
Cozy in Jozi is in die rustige woonbuurt Dunvegan, Edenvale, geleë en bied moderne en gerieflike verblyf wat perfek...
Dunvegan Execu Lodge
Bastille de Blignaut is 'n 3-ster-instansie in Edenvale in die Ekurhuleni Aerotropolis, is sentraal na Johannesburg...
Libem Lodge 2
Libem Lodge 2 is 'n bekoorlike eenheid in 'n selfsorgwoonstelblok in Hurlyvale, Edenvale, Johannesburg. Dit maak vo...
Glendower View Guesthouse
Glendower View Guesthouse is in 'n stil en veilige woonbuurt geleë en bied 'n uitsig oor die dertiende putjie van d...