Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Still Bay, Escape From Cape Town
Osler Place Self-Catering"It was the first time we have spent time in Stillbaai. The place lives up to its hype. Wonderful beaches, quaint town, lovely weather."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Weskus Dromer"Dit is 'n baie stil rustige dorpie - net wat jy nodig het om weg te breek van die alledaagse geraas en gejaag."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
One Couple Self-Catering"Yzerfortein is a very nice place to take a break from the outside world. The only thing that bothered me is that there isn't enough shops to go spoil yourself, but otherwise, a beautiful, friendly place to take your holiday."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Sal enige tyd die plekkie weer besoek, die mense is baie behulpsaam en gaaf."
Gansbaai, Escape From Cape Town
180 Degrees Ocean Experience"Heerlike vakansieplek. Lekkerste vakansie-atmosfeer. Besoek die area gerus."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Protea Cottage"Die Leopard's Kloof watervalle by die Harold Porter botaniese tuin is ongelooflik mooi. Ons was gelukkig om die Rooi Disa in blom te sien (dit was 'n eerste vir ons). Besoek dit gerus indien jy kans sien om 'n paar houtlere op te klim en oor rotse te klouter. Onthou net om 'n permit en sleutel by die tuin se ontvangs te kry en gaan vroeg!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Aqua"Om 'n naweek of tyd na Struisbaai te kies is die beste keuse ooit. Dit het die mooiste, netjiese en gerieflikste plekkies om na te gaan."
Paternoster, Escape From Cape Town
Milky Way"We hadn't visited Paternoster for almost 5 years now, and still the same vibe - loved it!"
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"We were charged the exorbitant fee of R85 per glass of white wine and the service was slow. Our guest's food was cold."
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Great wine farms in the area all close to Robertson."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Holiday on Harrier"Ons het klaar 'n erf daar gekoop en gaan eersdaags daar bou. Beplan om dit ons aftreeplek te maak."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Zeezicht Oceanfront"Mooie dorpie, goed geleë i.t.v omliggende dorpe en ook die see. Oulike restaurante en vriendelike, behulpsame mense in die winkels. Baie te doen en te sien en 'n goeie familievakansiebestemming."
Montagu, Escape From Cape Town
Montague 4 Seasons"Pragtig! Wonderskone, mooie dorpie met lieflikste ou geboue! Mense baie vriendelik en behulpsaam in winkels. Restaurante was oop en kos wat bedien is, fantasties - kan veral "Die Boord" aanbeveel. Omring deur mooie berge en historiese geboue is in brosjure beskryf sodat besoekers dit rustig kan verken."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Yzerfontein is 'n pragtige klein Weskus dorpie, ek hoop dat daar in die toekoms meer verskeidenheid van winkels en eetplekkies sal kom."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Linga Longa"Ons kom hou al 9 jaar vakansie in Pearly Beach en besoek ook 2 of 3 keer gedurende die jaar. Ons is mal oor die plek. Whale Coast Brewery, die restaurant het die lekkerste atmosfeer, kos en eie bier, 'n moet om te gaan besoek. Skoon en netjiese strande, mooiste natuurskoon, strandwinkel met al die nodigste behoeftes. Naby Gansbaai as jy na 'n groot winkel toe wil gaan."
Worcester, Escape From Cape Town
Eagle's Crest"Sal my vriende of familie aanbeveel om daar te gaan bly."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Plattelandse gasvryheid. Pragtige vissermanstylhuise Mooiste strand."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Leopard Tree Corner"Pragtige dorp met baie besienswaardighede en verskeidenheid van restaurante, wynplase ens."