Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages"Dit is die 3de oudste dorpie in SA. Dis 'n ware juweel. Definitief sal ek weer 'n plek daar wil bespreek."
Wellington, Escape From Cape Town
Uitsig Guesthouse"Pragtige dorp met vele plekke om te gaan soos wynkelders, mooi staproetes en ander besienswaardighede."
Velddrif, Escape From Cape Town
Teddy's Oase"Ons hou reeds jare vakansie by Velddrif en al die omliggende dorpe."
Hermanus, Escape From Cape Town
Your Home in Hermanus"Dit was absoluut 'n wonderlike naweek. Rustigste plekkie met die vriendelikste mense. Sal dit definitief aanbeveel."
Wellington, Escape From Cape Town
Hanna"Vir iemand wat sy/haar spiritualiteit wil vernuwe, is Wellington die plek!"
Witsand, Escape From Cape Town
@ The C right in front on the C"Baie goeie voëlkyk-geleenthede in die omgewing."
Stanford, Escape From Cape Town
Amble Side"Stanford is 'n pragtige plekkie en in die lente nog pragtiger!"
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Old Sam's Cottage"Vir sake doeleindes is dit perfek om in die dorp te bly. Vir 'n wegbreek, nee glad nie."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Forever Blue"We wanted to explore the West Coast and St Helena was a good spot to spend 2 nights to explore the surrounding area."
Montagu, Escape From Cape Town
Little Sanctuary"Pragtige dorp. Goeie eetplekke en baie erfenis ryk. Skoon dorp. Sal weer daar besoek aflê. Kan Mystic Tin Restaurant aanbeveel. Puik kos en diens."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Betta Sleep Overnight Rooms"Pragtige Weskusdorpie weg van die stadsgewoel."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Verskeie wyn en olyfplase in die omgewing en is 'n besoek werd!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Seahorse Inn"Ons love die plekkie. Rustige en vriendelike plekkie."
Montagu, Escape From Cape Town
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering"'n Baie pragtige plek om te besoek."
Paternoster, Escape From Cape Town
De Linden Boutique Guest House"Paternoster is my gunsteling vakansieplek in Suid Afrika. Wat wel baie onaangenaam is as jy in die strate loop voel jy amper bedreig deur die mense wat bedel en iets aan jou probeer verkoop. Dit is 'n groot bekommernis, veral as 'n vrou alleen daar moet loop, want ek glo dan gaan hulle nog meer in jou "spasie" inbeweeg. Daar sal iets gedoen moet word aan dit, want dit gaan toeriste afskrik."
Still Bay, Escape From Cape Town
See-Struis"Directions to the fish traps & tourist attractions would've been appreciated. The main historical attraction (see traps), which dates back many years seems too be ignored & no signs directing visitors to it is evident anywhere. This was one of the reasons why we decided to overnight in Stilbaai with the children, but had to leave not knowing where it was located. "
Wellington, Escape From Cape Town
Farm Style Garden Cottage"Netjiese dorpie en daar was baie om te sien en doen."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Accommodation"Clanwilliam is 'n juweel om ontdek te word."
McGregor, Escape From Cape Town
Betty Boop Kothuis"Die pragtige ou huise en geboue het my bekoor. Die ouwêreldse gevoel maak mens rustig. Eseltjiesrus 'n moet. Die Saterdagoggend markie met mense en honde was heerlik."
Robertson, Escape From Cape Town
Cellar1947"Robertson is 'n pragtige plek. Ons was verras oor die mooi en skoon paaie en dorpies. Sal beslis weer daar gaan kuier."