Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Langebaan, Escape From Cape Town
Paradise Beach Apartments 5 Elara"Langebaan is 'n lekker kuier plek en baie gesellig met baie dinge om te doen."
Stanford, Escape From Cape Town
Laughing Waters Farm"What a lovely little town. A bit smaller than what I expected, but everyone is so friendly."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Portmanteau Villa"Struisbaai is ideal vir 'n wegbreek, maar het baie min winkels en restaurante."
Caledon, Escape From Cape Town
@ NewRow 1"Gaan nie veel aan in Caledon self nie, maar lekker trouplekke in die omgewing."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Bamboesbaai Beach House"Gaan rus en geniet saam met vriende of familie. "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Lavender House and Sunshine Cottage"Sal definitief meer in Melkbosstrand kuier na die eerste ervaring, mense is vriendelik, diens is goed, pragtige uitsig en vele meer!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Rosilou Seafront Accommodation"Pragtige plek, skoon, netjies en baie vriendelike mense. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Allview Holiday Apartments"Rus en vrede en goed geleë met die mooiste natuurtonele. Beskut van groter dorpe, maar baie naby daaraan en aan ander kleiner Weskus-dorpies, vir lekker daguitstappies."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills House and Flat"Rooibostee-winkel was veral ‘n goeie ervaring en leersaam, met uitstekende personeel! Superspar uitstekend vir inkopies. "
Sandbaai , Escape From Cape Town
Endstraat 70"Oulike plekkie. Lekker groot winkelsentrum. Kan beslis alles kry wat jy sou benodig."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
15 on Malgaslelie"Moeite werd om te besoek en in direkte omgewing met res van dorpe rondom St. Helenabaai."
Velddrif, Escape From Cape Town
47onWaterkant"Die wind kan baie sterk waai aan die Weskus en erg onplesierig wees, maar op die dae wat die wind nie waai nie, is dit heerlik by Dwarskersbos strand en Bokkomlaan."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Gousblom 6"Daai plek se mense is so vriendelik. Baie lekker plek om net rustig te wees."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Blaauw Cottage"Die dorp het lekker winkeltjies en eetplekke met 'n veilige, rustige atmosfeer."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
12 on Golf"Was nog altyd my gunstelingplek by die see, Struisbaai en L'Agulhus. Die see se kleur verander aanhoudend deur die dag en die strande en dorpies is baie skoon. Mense baie vriendelik."