Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Mykonos, Escape From Cape Town
Argo Cabin"Mykonos is ideal vir 'n gesin en het als vir oud en jonk. Dit is veilig en word goed in stand gehou."
Greyton, Escape From Cape Town
Marina Cottage"'n Lieflike omgewing met gasvrye, hartlike mense, oral in die strate, winkeltjies en eetplekke! "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Vidi's Place"Die weer kan 'n probleem wees omdat Struisbaai bekend is vir wind. Selfs die klerewinkels pak nooit hulle wintersklere weg nie. Een eienaar het gesê dat Struisbaai dikwels 4 seisoene in 'n dag kan beleef."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Outdoor Arena"Dis is rustig en daar is só baie dinge om te doen en te sien! "
Montagu, Escape From Cape Town
Karoo Huis 33 Joubertstraat"Such a stunning town with lots to explore and wonderful artists to enjoy. Loved every minute of our stay. "
Robertson, Escape From Cape Town
Plumbago Cottages"Lovely destination with lots of activities to do."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rondegat Cottages"Die eerste keer wat ons by die dam bly, was verrassend aangenaam."
Worcester, Escape From Cape Town
Suites on 74"Pragtige dorp en so mooi skoon. Die mense is so vriendelik en almal knoop 'n geselsie met jou aan in die winkels. Ek sal graag weer Worcester besoek in die toekoms."
Struisbaai, Escape From Cape Town
White Sands Beach House"The beach is lovely, warm water and wonderful little town. Fish & Chips on beach at Sea Shack Struisbaai was a highlight. Great value for money, delicious seafood and good cocktails, Ended with a ice cream on beach."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Jacobs Bay Apartments"Gaan maak 'n draai in Jacobsbaai! Jy sal nie spyt wees nie. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Tropico House Guest Rooms"Langebaan is een van die beste vakansie-toeristebestemmings. Pragtig, skoon en veilig."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Waterblom in Pringle"Baie oulike plekkie. Dit is stil en rustig. Die winkels is klein tog kry mens die heerlikste gebak! Die plaaslike dokter was vriendelik en baie behulpsaam met uitstekende mediese advies sonder om 'n fooi te vra. Honde moet egter versigtig wees vir water in die lagoon, my honde het altwee maagprobleme ondervind. Die veearts op Kleinmond was ons redding. "
Grabouw, Escape From Cape Town
The Biscuit Cottage"Die dorp area is effens verwaarloos en vol rommel. Daar was rondloper-diere wat in die aand in die strate geloop het. Behalwe daarvoor is dit 'n pragtige omgewing met baie om te doen - die Elgin Railway Market is 'n móét, asook Perigreen-padstal en fantastiese wynplase in die area. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
See-wende Hemel"Lieflike dorpie met baie karakter en pragtige strande."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Villa Roux Garden Cottage"Nice little town in great landscape. Main road with many galleries, shops and restaurants for each budget. Many wineries in the environment. We had a wonderful stop at Eikehof. The Winetram seems to be a more touristic offer. "
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Cottage"Alhoewel Sandbaai nie in die hartjie van die toerisme-bedrywighede is nie, is dit naby genoeg aan Hermanus, die groot winkelsentrum en sentraal van ander besienswaardighede geleë. Dis juis die stiller omgewing wat dit 'n aangename plekkie maak om te rus."
Langebaan, Escape From Cape Town
Lagoonside @ 77"Dis 'n perfekte plek vir 'n wegbreekkans en naby alles geleë. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Strandloper Self Catering Units"Hermanus het my hart gesteel, so baie om te doen en te sien. "