Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Rosilou Seafront Accommodation"Pragtige dorpie sal weer daar gaan kuier vir seker."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Blue River House"Pringle Bay can be windy in the summer but the beach is gorgeous and there are many restaurants and delis to enjoy if you don't feel like cooking."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Aitsa!"Baie vriendelike en mooi plekkie. Hier sal jy jou siel weer vind."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rondegat Cottages"Ons het al by baie plekke in Clanwilliam oorgebly, ons hou van die dorpie en sy mooi omgewing."
Sandy Point, Escape From Cape Town
Mustique Oceanfront Beachvilla"Lekker om die Weskus te ondersteun en rus vir die siel te kry."
Port Owen, Escape From Cape Town
Joan's Place"Ons het van die naby geleë restaurante gebruik gemaak. Dit is 'n pragtige en veilige area."
Vredenburg, Escape From Cape Town
West Coast Central Budget accommodation"Pragtige dorpie met mooi omgewing see se kant toe."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Bamboesbaai Beach House"Het nie altyd heeltemal veilig gevoel nie."
Witsand, Escape From Cape Town
Ferdi-Sue Accommodation"Wide and open space with lots of things to see. Weather played along and friendly people."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Weltevrede Wine Estate"Daar is nie juis 'n keuse van restaurante wat saans oop is nie."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Die Houthuisie"Lovely lagoon open to sea for water skiing or boating. Still Bay East is nearby with lovely beaches for swimming or surfing and good restaurant. The only one open that Sunday. Jongensfontein and Skulpiesbaai are just over the hill and worth a visit."
Brandwacht, Escape From Cape Town
The Rose"Verkeer is iets om te ervaar, spitstyd begin teen omtrent 15:00. Mense is baie beleef en versigtig."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Whale on Main B&B"Ons ken Hermanus baie goed en Hermanus/Onrus sal altyd 'n spesiale bekoring vir ons hê. Met al die toeriste daar in hierdie tyd voel dit amper asof mens nie in Suid-Afrika is nie. Dis 'n skoon dorp met vriendelike mense!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sonvanger Villa"We went to Darling to the Voorkamerfees so did not spend much time in Yzer. However, we did a lovely walk on the beach."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Bergendal Guesthouse"Beautiful quiet, small town! Lovely surroundings."
Koringberg, Escape From Cape Town
Heavenly Garden Cottage in the Trees and Hobbit House"Interessante, rustige plekkie."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Vidi's Place"Die restaurant op die stand se combo vis, chips en calamari is 'n wenner. Dis waarde vir geld en teen R140 kan 2 mense regtig heerlik smul. Well done vir Sea Shack! Vriendelike mense!"
Greyton, Escape From Cape Town
Gobos House"Ons het dit sowat 5 jaar gelede ook besoek. Kon wel opmerk dat besighede en eiendomme bietjie agteruitgegaan het sedert dan, weens ekonomiese toestande, maar dit bly 'n unieke dorpie, met 'n unieke atmosfeer, veral oor naweke. Sal graag weer wil teruggaan. Het die restaurant Abbey Rose besoek, die kos was onverbeterlik! heerlike atmosfeer! Dit is vir sulke besondere herinneringe wat 'n mens teruggaan!"
"Besonderse omgewing met 'n ryk geskiedenis. Begroot meer tyd om die dorp en omgewing te beleef, jy sal nie spyt wees nie."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Pragtig, skoon en omgewing ongelooflik mooi. Onbekende juweel."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Graafwater Hotel"Ons het baie lekker gekuier in Clanwilliam. Sal beslis weer na die blommeuitstalling gaan kyk."