Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Laanhof"Ons het my dogter geneem om Stellenbosch Universiteit te besoek. Ons is gaande oor die ligging, veiligheid en algemene gevoel van veiligheid wat die gebied bied. Dis beautiful en maklik bereikbaar vanaf die lughawe."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Elandsbaai is vir toeriste wat absolute stilte en rustigheid soek. Die restaurant in die hotel lewer voortreflike diens. Daar is nie winkels wat 'n groot verskeidenheid kruideniersware het nie, maar die wat daar is, het in ons behoeftes vir die 5 dae voorsien. Om die kilometers lange ysterertstreine te sien was 'n absolute belewenis!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Catchy Waves"Fabulous setting, there is a great vibe in the town too with the markets and restaurants. This time of year the weather is amazing."
Swellendam, Escape From Cape Town
The Garden Cottage"Lekker omgewing met mooi uitsigte op berg en rivier."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Kleinmond Self-Catering Accommodation"Naby die see en die winkels. Jy is omring met die skoonheid van die natuur en vars lug."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seaside Place"Restaurante in Struisbaai maak baie vroeg toe in die aande en dit is tot hulle eie nadeel."
Langebaan, Escape From Cape Town
Coastal Nest Self-catering Beach House"Dis beslis 'n móét op jou vakansiedorpie-lys."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Die plek is asemrowend mooi! Rustige atmosfeer waar kinders nog in die strate speel. Inkopiegeriewe is min. Daar is een algemene handelaar waar jy net die mees basiese produkte kan kry. Eetplekke is daar genoeg van. Daar is 'n drankwinkel ook. Dit is 'n arm dorpie (ten spyte van al die nuwe verblyf wat gebou is vir meer welvarende mense) en as sulks is daar heelwat bedelaars."
Golden Mile, Escape From Cape Town
La Passion"Golden Mile is die regte plek vir enigeen wat 'n rustige vakansie of wegbreek nodig het."
Myburgh Park, Escape From Cape Town
Kite Mansion Penthouse"Luukse woonbuurt met groot huise en stil omgewing."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
The Vibe Dorp Street"Shhhhhhh, moenie vir te veel mense vertel nie - dis erg spesiaal."
Langebaan, Escape From Cape Town
Coastal Nest Self-catering Beach House"Lovely, safe place to live!"