Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Laughter"Het 'n bietjie opgradering nodig, veral die vervalle geboue."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Vindoux Guest Farm & Spa"Paddagang Fijne Wijne het die heerlikste hoender schnitzels en Moniki is 'n oulike plekkie met interessante sjokolade. Sal definitief albei plekkies voorstel om te besoek en dis net 5 minute uit mekaar!"
Vredenburg, Escape From Cape Town
Monni's Self Catering"Die inkopiewinkels sit nie ver nie en Vredenburg is omring met mooi dorpies."
Agulhas, Escape From Cape Town
Redsky Self-Catering"Baie mooi dorpie om te gaan kuier en net rustig te wees. "
Franschhoek, Escape From Cape Town
Rubicon Cottage"Always a little bit of France in the Cape, what a beautiful heritage town."
Port Owen, Escape From Cape Town
Aloe Aloe"Ons beoog om beslis weer in Port Owen te kom kuier. Verkieslik in die somer."
Mykonos, Escape From Cape Town
Mykonos Holidays @ Club Mykonos"Fantasties. Ons het nog altyd baie lekker hier gekuier."
Swellendam, Escape From Cape Town
Beauty Sleep Self-catering"Regtig baie eetplekke en oulike koffiewinkels om van te kies en keur."
Paternoster, Escape From Cape Town
Langstrand Terrace"Die pragtige lang, oop strand met die sonsondergang op die horison is besonder mooi. Die heerlike seafood platter by die Paternoster Lodge, pizza by Blikkies Restaurant, die besienswaardighede in die talle winkeltjies, die mooi vissermanshuisies, en die nog stil en vreedsame omgewing wat my keer op keer laat terugkeer."
Swellendam, Escape From Cape Town
The Garden Cottage"We absolutely love the Around the Pot cycling event that is hosted yearly in this beautiful town."
Swellendam, Escape From Cape Town
Wolfkloof Boerdery"Pragtige omgewing met vriendelike mense. Die natuurliefhebber sal Swellendam vir niks anders verruil nie."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"Rawsonville and Slanghoek Valley is 'n pragtige plek."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Chic Shack"Baie lekker dorpie om in te kuier. Oulike winkeltjies en restaurante. Vlok Kasteel het my beïndruk."
De Kelders, Escape From Cape Town
Whale Watch Accommodation"Stil plek en rustig. Moet nog net leer die mooi land van ons bevat alle rasse groepe wat ook vakansies hou."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
EngelZicht Self-catering Villa"Pragtigste dorpie aan die Weskus!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Duintjie"A beautiful place. A nice beach to go for walks. The locals get a bit to noisy through the nights on weekends."
Velddrif, Escape From Cape Town
The Sunset Villas"Glo met die regte verblyf kan dit 'n baie aangename plek wees om by te kom rus en voedsel vir jou siel te kry."