Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Witsand, Escape From Cape Town
Blue Bayou at the Breede River Lodge"Die mense is almal baie vriendelik! "
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Beachway on Golden Mile"Gerieflik naby die see. Stil omgewing."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Ons hou baie van Witsand en sal graag wil teruggaan vir 'n langer tydperk."
Montagu, Escape From Cape Town
The Little Gem"Sal Montagu graag weer wil besoek om verder te verken."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Beach Villa"Melkbosstrand is vir my en my gesin die ideale bestemming vir vakansies en selfs net 'n kort wegbreek. Mooi strand en bietjie weg van die stede se lawaai en geraas. Rus vir mens se siel. Lekker restaurante en vriendelike mense. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Antaris"Baie oulike dorp. Net wat 'n mens nodig het vir 'n rustige vakansie. "
Caledon, Escape From Cape Town
@ NewRow 1"Caledon is an amazing place, I would relocate there. I love the quietness. It gives me time to focus on myself."
"As toeristebestemming voldoen Onrus aan baie voorwaardes. Dis netjies en in rustige area geleë. As toeris behoort en sal jy altyd op jou grootste gemak voel. "
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Agulhas is a great holiday destination with superb history and natural heritage on offer. The lighthouse is amazing, not for the fainthearted to get to the very top, and the rocky coastline and vegetation in the reserve is exceptional. Friendly and safe and a great getaway from the city."
"Perfect for families, friends or couples retreat. Should enjoy animals. Views awesome for weddings too. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Weskushuis"Beautiful, peaceful and people are friendly in area. I love the fact that their are mall nearby the area. Awesome. "
McGregor, Escape From Cape Town
McGregor Cottages - Aloe Cottage"McGregor is 'n pragtige klein, rustige dorpie met 'n lieflike atmosfeer. Die mense is almal vriendelik en van gasvry. Daar is heerlike restaurante op die dorp en die omliggende area bied ook ander besienswaardighede. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Old Cape Last Trading Post"Ja, dit was my eerste besoek aan Struisbaai en die hartlikheid van die mense het my getref. Dit was baie koud tydens ons besoek daar, maar die warm harte het ons gou van die koue laat vergeet. Pragtige skoon, plattelandse dorp en gemeenskap. Hoop ons sien julle weer."
Perlemoen Bay, Escape From Cape Town
SeaKaya"Baie veilige area met sekuriteit wat heeltyd patrolleer."
Sandy Point, Escape From Cape Town
Montserrat Oceanfront Beach Villa"Die area is jou tipiese vissersdorpie, as jy nie van die trawlers geraas of werkende fabriek en vis reuke hou nie, mag dit dalk te veel wees vir sommige mense, ons dink dis eie aan die dorp en vorm deel van die belewenis. "
Witsand, Escape From Cape Town
Kaiha"Quaint and friendly place. Could be a bit much in peak season though. Locals equate to 400 only. "
Witsand, Escape From Cape Town
Kuiergat"Witsand is 'n heerlike juweeltjie. Pragtige strande waar mens heerlik kan loop en skulpe optel. Ek het nog nooit sulke hope skulpe op 'n strand sien lê nie. Visvang is nie my passie nie, maar duidelik is dit ook die plek daarvoor as jy daarvan hou nie. Daar is al die geriewe wat jy sou verwag, maar dit voel nie kommersieel nie. Dit maak dit 'n plus punt aangesien dit mos juis is waar mens wil rus as jy wil wegkom van daaglikse stresse. Pragtige, skoon omgewing. Lekker vakansieplek. Lekker blyplek as jy sommer net wil wegkom en maak asof jy in die paradys lewe."
Tulbagh, Escape From Cape Town
De Oude Herberg"Dit was ons eerste keer daar, maar ons gaan weer. Dit is 'n baie interessante dorpie ryk aan geskiedenis!"
Montagu, Escape From Cape Town
Abigail's Garden Cottage"Montagu is 'n pragtige dorp met die beste restaurante en vriendelike mense!"
"Heerlike wegbreek plek, veral as jy van wyn hou. Die plase in die omgewing en in Franchhoek is fantasties. "