Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Heidelberg, Escape From Cape Town
Siblings Guesthouse"Heidelberg het oor die jare tog uitgebrei en is definitief die moeite werd om te besoek."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Fonteinhutte Self-catering Apartments"Jongensfontein is beslis vir mense wat die kleindorp-gevoel van die kus waardeer. Rustig en pragtig- hier is pragtige uitsigte as jy gaan stap, lekker visvang plekkies en baie speelplek vir die kinders. Die winkel, drankwinkel en restaurant is is stapafstand van omtrent al die huise af. Groot winkels en vermaak is 10 minute weg in Stilbaai. Beslis een van my gunsteling vakansie-bestemmings!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Kapokbossie"Wonderlike vissersdorpie. Rustig en nog plattelands. Hoop dit sal so bly, want dis wat die atmosfeer daar so aanloklik maak!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"'n Stukkie buiteland op ons agterstoep."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Citrusdal Country Lodge"Dorp is baie besig op 'n Saterdag, kan nie juis in plaaslike besighede ingaan nie, mense gedrang taamlik erg."
Montagu, Escape From Cape Town
The Barn Guest Cottage"Dit is 'n heerlike toeriste dorp. Al probleem is dat sekere winkels op 'n Maandag gesluit is. "
Robertson, Escape From Cape Town
Buitenstekloof Witkruis Cottage"Saggy Stone is 'n wenner. Het dit reeds aanbeveel. bestuur en personeel vriendelik, behulpsaam en kos uitstekend."
Witsand, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Witsand is een van ons gunsteling vakansie bestemmings. 'n Plek waar die kinders hulself kan geniet weg van tegnologie af an waar ons kan rus. 'n Moet vir vissermanne, met n groot verskeidenheid van spesies en tussen die Breederivier en die oseaan is daar altyd 'n plekkie waar jy jou lyn kan gaan natmaak."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is 'n lekker dorpie, hulle makeer net nog eetplekke."
"Ons het al deur Paarl gereis met vorige besoeke aan die Kaap,maar nog nooit daar gebly nie. Die dorp is skoon oor die algemeen en die mense by sentrums en plekke wat jy by aandoen behulpsaam en vriendelik. Ons indruk van die dorp is uiters positief."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Vindoux Guest Farm & Spa"First time visiting Tulbagh and it exceeded our expectations. It is an ideal area for a relaxing weekend away, with mountains all around."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Stil en veilig, maar dalk te stil oor weeksdae vir jonger mense."
"Leer ander plekke ken waar jy nie gewoonlik bly nie. Veilig om daar te bly!"
Riebeek West , Escape From Cape Town
Riebeek Valley Hotel"Lovely town with very friendly and helpful people."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Die WiFi het geen opvangs nie en die mikrogolfoond het ook nie gewerk nie. Ek het my warmsakkie nog in die mikrogolf vergeet, wou dit warm maak en sodoende uitgevind dit werk glad nie."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Lossie Flossie"Awesome area with a great beach. Very quiet and secluded."
Montagu, Escape From Cape Town
Anchorage Inn Guesthouse"Ongelukkig was ons te kort daar om baie kommentaar te lewer, maar daar waar ons was is ons met soveel vriendelikheid en gasvryheid ontvang dat ons besluit het om beslis vir meer as 1 nag terug te keer na Montagu."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Eendracht Hotel"Heerlike restaurante en koffiewinkels binne stapafstand. Veilige omgewing."