Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Agulhas, Escape From Cape Town
Potpourri Stay"Nie veel keuse van restaurante en net een eetplek Potpourri vir ontbyt."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Kleinfontein"Hulpvaardig, maar anders as die stad moet alles bestel word. Dit kan soms langer as verwag duur."
Robertson, Escape From Cape Town
The Robertson Small Hotel"Robertson is 'n bestemming met 'n magdom skatte om te ontdek tydens 'n wegbreek vakansie."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Pragtige dorp met goeie akkommodasie, goeie winkels, beste restaurante."
Langebaan, Escape From Cape Town
4Winde"Daar is baie lekker eetplekke vir redelike pryse, maar ek het net gedink die ander winkels was verskriklik duur, soos klerasie en ook die geskenk winkels. Dis dalk nie duur vir buitelandse toeriste nie, maar vir plaaslike kuiergaste wel."
Paternoster, Escape From Cape Town
Driftwood"Dis 'n stukkie paradys, maar die bedelaars en kreefverkopers ontneem dit van 'n potensiële 5 ster-bestemming."
Swellendam, Escape From Cape Town
A Hilltop Country Retreat"Baie om te sien en te doen. Pragtige natuurskoon. Buurdorpies naby om te verken."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"Beautiful beaches and scenery. Perfect little town for a holiday."
Langebaan, Escape From Cape Town
Makarios B&B"Alles wat nodig is, is daar. Dit ontwikkel ook en daar word gewerk om die dorp mooi te maak en skoon en netjies te hou."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Noorkapperlaan Self-catering"Meer eetplekke en wat later oopbly."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Farmhouse 3"Een van my gunsteling bestemmings in Suid Afrika. Heeltemal gek oor die plekkie en sy mense."
McGregor, Escape From Cape Town
Vredenhof Cottages"Dit is 'n mooi dorpie, net ver van Vredenhof af. Daar is nie 'n kortpaadjie soontoe nie. "
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Kleine Aussicht"Behalwe dat dit effens afgeleë is, is dit 'n lekker ontspanningsomgewing! "
McGregor, Escape From Cape Town
Uitvlugt Cottages"Nice destination for exploring closer wine farms."
Robertson, Escape From Cape Town
Buitenstekloof Pomegranate Homestead"Dis altyd 'n plesier om Robertson en die omliggende wynplase te besoek. Mens word orals hartlik ontvang en personeel is almal goed opgelei, vriendelik, professioneel en behulpsaam. Toeriste behoort gerus 'n plan te maak om die omgewing te besoek."
Robertson, Escape From Cape Town
Buitenstekloof Pomegranate Homestead"Fantastiese gebied met baie om te sien."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Vindoux Guest Farm & Spa"Great town to visit. Especially love the quaint shops and galleries. "
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Mountain Cabin"Werk vir jul 'n lekker wynproe dag uit. Dis besonders!"