Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Worcester, Escape From Cape Town
Suné's Self Catering"Worcester is seker die skoonste dorp wat ek al ooit besoek het. Mense is besonders vriendelik en gasvry. Ek het my hart daar verloor en sal more trek as ek kan."
Port Owen, Escape From Cape Town
Casa Boon 25"Geen klagtes nie. Ongelukkig was die meeste restaurante toe op Maandae, en was die bootrit nie beskikbaar nie maar met die hulp van die gasheer het ons reggekom en 'n fantastiese tyd gehad."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Dit is so rustig, jy sal nooit weer wil terugkeer na die stad se gejaag nie."
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"Pragtige klein rustige dorpie. Die lighuis was ons die hoogte punt van ons vakansie daar."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
#Dlyfhoudt"Pragtige strand, lekker restaurantjies, wonderlike sonsondergang."
McGregor, Escape From Cape Town
Pepper Tree Cottage"Ongelukkig nou baie droog en natuurlik afgeleë. Nie te veel om te doen, maar baie tyd om te rus."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Cottonfields Cottage"Met die regte verblyf kan dit fantasties wees."
Paternoster, Escape From Cape Town
Neptunus 2"Lekker, lekker, lekker. Wees net bewus Gaaitjie restaurant se kombuis sluit 20:00 op 'n Saterdagaand!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
Bietou"Oulike dorp waar ons kleintyd vakansie gehou het. Besig oor die naweke en vakansiedae wat seker nie in almal se smaak sal wees nie."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
"Jongensfontein is ongeveer 15 km van Stilbaai af waar jy al jou nodige inkopies kan doen. Die dorpie is veilig met vriendelike inwoners. Dit het daai regte vakansie dorpie gevoel. Beslis 'n moet om jou siel te gaan herlaai."
Agulhas, Escape From Cape Town
Happiness"Moet asb. nie toelaat dat die hele plek toegebou word nie en veral nie 'n mall kry nie!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Roosmarijn Guest House"Die nabygeleë hotel maak 'n mosselpot wat 'n besoek regverdig."
Big Bay, Escape From Cape Town
Sa Lerno - Seaside Holiday Apartment"A must visit, close to shopping centre, close to the beach, easily accessible by public transport. Just perfect."
Langebaan, Escape From Cape Town
Langebaan on the Beach"Besig binne seisoen, maar steeds die moeite werd. Heerlike plek vir winter wegbreke."
Montagu, Escape From Cape Town
Glen Eden Farm Guest Cottages"Heerlik by die markie rondgeloop, 'n bier-proe gedoen, die droë vrugte winkel besoek, muskadel daar geproe en die aand by Mimosa Inn gaan "fine dine"."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Nessie"Dis 'n lekker Weskus dorpie. Baie mooi uitsigte vir foto's neem. Mooi kayak geleenthede vir vroegoggend."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Fijnbos Manor"Die Porter tuin 'n moet om te besoek , aanbeveel deur Phabion by Fijnbos Lodge en Spa."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaalvoet Apartments"Dit was ons eerste besoek ooit aan Yzerfontein, 'n heerlike rustige dorpie met soveel genot."
Die Boord, Escape From Cape Town
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Goeie ligging as jy 'n motor het."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Seeperdjie @ Lieflappie"Silwerskoon dorp, ons kom van die Oos-Kaap en ek wil nie politiek hierby betrek nie, maar dit verskil hemelsbreed van hoe dit hier by ons lyk! Ons sien met verlange uit om julle weer te besoek!"