Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
The Black Horse Accommodation"'n Studente dorp van formaat, maar tog baie kultureel en geskiedkundig!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Nature's View"Die omgewing is net wonderlik om 'n mens se batterye te laai."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sea Echo"Ons het maar gesukkel om 'n plekkie oop te kry vir ontbyt."
McGregor, Escape From Cape Town
The Kite House"Lieflike ou dorpie met die oulikste markie op Saterdae."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Strandhuis"Uitstekende area. Baie rustig en die mense is baie vriendelik."
Hermanus, Escape From Cape Town
Coral Tree Cottage"Hermanus is 'n moet vir elke oorsee se toeris en 'n voorreg vir elke Suid-Afrikaner om herhaaldelik te kan besoek. Moet nie die "Country Market" elke Saterdag misloop nie."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Living Water"Jacobsbaai is vir ons ideaal, ons hou van rustigheid, ek dink vir kinders sal dit dalk vervelig wees, daar is nie veel om te doen nie. Strand dalk klein indien daar baie vakansiegangers is oor hoog seisoen."
Montagu, Escape From Cape Town
@ Echeveria"Montagu is in die middel van die Kaapse Plooi gordel met die mooiste bergtonnels denkbaar. Die argitektuur is oud en pragtig bewaar met etlike historiese monumente. Die omgewing se vrugte en wynplase is pragtige en daar is wonderlike bergklim staproetes om te geniet."
Gansbaai, Escape From Cape Town
The Stone House"Gansbaai is 'n lekker stil dorpie by die see, waar 'n mens kan afskakel en ontspan. Weg van die stad."
Riviersonderend, Escape From Cape Town
Die Ponthuis"Dit is baie klein en ek sal aanbeveel dat jy alles saamneem wat jy kan benodig. Daar is nie regtig winkels waar jy kruideniersware kan koop nie. "
Big Bay, Escape From Cape Town
89 St Tropez@Big Bay Beach Club"Lekker naby die strand geleë, baie eetplekke en besienswaardighede naby geleë."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Gabriere"Die mense is baie vriendelik in die gebied. Ons het dit baie waardeer. Die area is ook mooi en rustig."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
90 Atlantic Drive"Ideaal vir mense wat wil wegbreek uit die stadsgewoel."
Langebaan, Escape From Cape Town
Langebaan on the Beach"Een van die skoonste dorpe en mense is baie vriendelik."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Muir Holiday Apartments"Baie mooi area en is buite seisoen baie stil."
Saldanha, Escape From Cape Town
Nel's Nest"Great for quiet weekends away. Beaches are clean and relatively safe."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Melkbosch Guest House"Pragtige, rustige wegsteek plekkie om te bly. Strand is skoon, vriendelike mense. "