Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Blaauw Cottage"Beautiful town just an hour out of Cape Town. So much to see and do. Great restaurants, awesome and you need to visit Garagista brewery, exceptional beer!"
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Rustige woonbuurt. 'n Bietjie ver om te stap na die middedorp toe, maar vir bergfietsryers is dit ideaal want daar is baie bergfietsroetes."
Port Owen, Escape From Cape Town
Teddy's Oase"Dit is 'n baie mooi omgewing en ek beoog om weer na Port Owen te gaan."
Paternoster, Escape From Cape Town
Just Rest"'n Lekker wegbreekplek wat nie te ver van die huis af is nie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Super Petite @ 27"'n Pragtige en rustige dorp met pragtige, historiese geboue."
Montagu, Escape From Cape Town
Goedemoed Farm Cottage"Pragtige, rustige dorp met eiesoortige karakter."
Agulhas, Escape From Cape Town
Huis van 2 Oseane"Wonderlike ervaring selfs vir ons wat al jare in die Wes-Kaap woon. Die natuurskoon en omringende oseane is asemrowend."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Meer as genoeg buite-vermaak en goeie restaurant sowel as beeldskone parkrun in die heuwels."
Langebaan, Escape From Cape Town
Vista Del Mar"Dit bly 'n gunsteling bestemming vir 'n naweek wegbreek. Beskik oor al die noodsaaklike geriewe."
Big Bay, Escape From Cape Town
Seaside Village L21"Loopafstand. Heerlike eetplekkies op die strand. "
Montagu, Escape From Cape Town
Airlies Historical Villa"Daar is verbasend baie om te doen in die area. Montagu skep 'n warm klein dorpie gevoel met baie outydse geboue en vriendelike mense."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Picollo Bocca Villa"Kleinmond is 'n liewe plekkie, mooi, skoon uitsigte. "
Porterville, Escape From Cape Town
Rendezvous"So 'n oulike plattelandse dorpie. Ons het dit so baie geniet. "
Klapmuts, Escape From Cape Town
Groendraai Accommodation"Pragtige area wat nie genoeg erkenning kry nie. Maar daarin lê die skoonheid dalk. "
Still Bay, Escape From Cape Town
Beach Castle"Ek was verbaas. Stilbaai is 'n lekker vakansiedorp met vriendelike en behulpsame mense en 'n aangename atmosfeer. Heerlike restaurante en genoeg winkels vir alles wat jy nodig het."
Darling, Escape From Cape Town
The Granary Petite Hotel"Baie goed, fantastiese natuur en wynbedryf"
Paternoster, Escape From Cape Town
Jongnooientjiesfontein"Baie mooi en gesellige dorp met lekker mense en rustigheid."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Daisy Cottage"Daar is so baie om te sien en te doen in die omgewing. Ons is spyt dat ons nie twee nagte hier oornag het nie. Wou graag die ander plekke (soos aanbeveel in die Weg tydskrif), maar ons tyd was net hopeloos te min. "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Two Owls Guest House"Netjiese rustige kusdorpie vol karakter."