Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Malmesbury, Escape From Cape Town
Dassenheuwel Farm Stay"Was by Riebeeck Kasteel. Dis baie karaktervol en die moeite werd."
Still Bay, Escape From Cape Town
Die Ou Familie Strandhuis"Stilbaai het alles wat mens nodig het vir lekker vakansie! Maak seker as jy gaan dat lank is want ons tydjie by die see was weereens soos altyd te kort. Lekker snorkelplek en rotspoele vir vissies vang. Heerlike hoofstrand vir branders ry! Lagoon is die lekkerste plek om sommer die hele dag te spandeer!"
Big Bay, Escape From Cape Town
Seaside Village"Ek dink dit is sentraal as jy in die Kaapstad en omgewing wil kuier!"
Montagu, Escape From Cape Town
Le Domaine Self Catering Farm Cottages"Die nuwe 'beach pool' by die Guano Caves net buite Montagu was net so groot teffer by ons kinders. Pragtige skoon swembad met hele paar 'slides' en tot 'n platform vir brawes om af te spring en area langs die swembad om uit te span."
Greyton, Escape From Cape Town
Pinkpaleis"Vir die ouer geslag is Greyton 'n pragtige kunsdorpie. Die plantegroei, berge en oulikste eetplekkies het ons harte gesteel. Dis 'n kruising tussen Dullstroom en Clarens, net mooier. "
Vermont, Escape From Cape Town
Onrus@DuVon"Ons het ongelukkig nie veel gesien nie, maar die strand is verruklik en dit lyk na 'n wonderlike en rustige dorpie."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Ons is mal oor die dorp en sy mense asook die die plase rondom dorp."
Hermanus, Escape From Cape Town
Oude Schuur Boutique Accommodation"Besoek gerus Burgandy restaurant - ons het baie lekker daar geëet."
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
The Beach Villa"Ongelooflike mooi, oop strand. Pragtige uitsigte."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Bitter Aangenaam"Struisbaai is 'n pragtige kusdorpie met eindelose strande. 'n Moet sien vir enige toeris."
Wellington, Escape From Cape Town
The Garden Shed"Beautiful place, more for adults who want to get away from the city life and relax a bit. "
Sandbaai , Escape From Cape Town
Mystic Breeze"Baie skoon en netjies. Munisipaliteit maak gereeld verbeteringe. Oulike markte, winkels en restaurante. Rustige en pragtig. "
Darling, Escape From Cape Town
Maison de L’amour"Hierdie dorp doen baie moeite om die gemeenskap aan die gang te hou. Treffend was die feit dat daar nie bedelaars op straat is. Duidelik doen hulle baie werk om die misdaad te bekamp en jeug besig te hou. Ons was baie beïndruk met Darling. Darling doen iets reg!"
"Ceres is 'n pragtige groen dorpie as mens wil rus en ontspan. Daar is 'n keuse van goeie restourante Die tolhuis net buite die dorp op Mitchellspas se roosterkoek is 'n moet. "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Pragtige dorpie met al die nodigste winkels."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Kleinmond Panorama Holidays"Die wandelpaaie langs die kus is met beton uitgelê wat 'n wandeling langs die kus baie gerieflik gemaak het. Restaurante baie goed en billik. Ons sal weer gaan na Kleinmond en Klein Panorame."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Wavesong"Supermarkte is aanwesig, met goeie en vars voorraad, paaie is geteer."
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
Beach Apartment and Studio"Dit was so mooi om mense met hulle honde op die strand te sien loop. Dit is puik."
Swellendam, Escape From Cape Town
The Sanctuary"Beautiful town and surroundings. I will go back there."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Dolphin Accommodation"Die mense is vriendelik, ongeag of hul jou ken of nie. "
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
2 Slakkepas"Die strand is naby, veilig en kilometers lange wit sand waarop jy selfs met 'n stootkarretjie kan stap. Die dorpie stil en rustig. Ek sal dit beslis aanbeveel vir dié wat wil gaan afskakel en net lekker rustig wees. "
Blouwater Bay, Escape From Cape Town
View From The Top Lodge Bluewater Bay"Voorstedelike woonplek, moet eie vervoer kan gebruik."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary"Tulbach en omgewing is 'n moet in elke reisplan! "