Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Ou Werf"'n Mens kan nêrens op 'n Saterdagmiddag of Sondag wyn koop nie ... so moenie jou drinkgoed by die huis vergeet nie!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
G&T on the Rocks"St Helenabaai itself is quite and there are not much to do, but places like Velddrif, Paternoster and Langebaan is close enough with lots to do. So we didn't mind coming back from an eventful day to our little quite, peaceful nest. "
Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town
Hornbill House"Dis 'n mooi area as deel van die gewilde Hermanus."
Still Bay, Escape From Cape Town
19 Uitsigs Street"Stilbaai is 'n lekker rustige kusdorpie met baie vriendelike en gasvrye mense."
Robertson, Escape From Cape Town
Magic TiPi at Lancewood"Rustige plattelandse dorpie met genoeg om jou besig te hou en om die belangstelling te prikkel."
Paternoster, Escape From Cape Town
Onse Huisie"Karaktervol met heerlike restaurante en baie bekoring."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Wilna's Luxury House"Yzerfontein het 'n pragstrand met 'n lang strand vir 'n uitstappie. Ons het by Lulu's gaan eet en die kos was heerlik. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Braeview Guesthouse"Aangename vakansiedorp met als wat 'n mens se hart begeer. Sentraal geleë. "
Britannia Bay, Escape From Cape Town
White Sands Beach Side Holiday House"Pragtige plek met die wit huise en skoon strande."
Sand Bay, Escape From Cape Town
Shore's Edge Luxury Ocean Front Home"Baie rustige dorpie vir rustige reisigers. As jy meer vermaak soek, is Hermanus net 3 km ver."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Klokkiebosch"Jacobsbaai is die perfekte plek om tot rus te kom. Baie mooi, klein en rustig, daar is nie restaurante nie, so jy moet self jou kos saambring."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Hotel"Parternoster Hotel se kos is uitstekend en baie van die ander hotelle in die Weskus kan by hulle leer. Dankie vir julle goeie diens. "
Still Bay, Escape From Cape Town
Beach Castle"Baie vriendelike mense in Stilbaai. Dis 'n wonderlike vakansiebestemming."
Mykonos, Escape From Cape Town
Azaria Self Catering"Miskien was ons net bietjie verdwaal, maar ons sou graag bietjie op die pragtige strandjie ons voete in die water wou sit, al was ons nie inwoners van die oord nie. Kan egter verstaan dat daar toegangsbeheer moet wees. Die restaurant wat ons besoek het, se kos was baie lekker, hoewel die diens bietjie stadig was - en die lewendige musiek elemente gelok het wat ons ete so effe bederf het. Verder bly dit 'n pragtige plek!"
Wellington, Escape From Cape Town
The Garden Shed"Dis warm in die somermaande. Goed geleë in die wynlande. "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Do the walk to view the San paintings and the drive to Wuppertal (gravel road). The views are breathtaking!"
Robertson, Escape From Cape Town
@ Rina's"Roberston en die omgewing is pragtig en bied baie aktiwiteite wat die buitelewe, restaurante, besoeke aan wynkelders, bootritte en selfs craft bier-proesessies insluit. Daar is baie gastehuise wat 'n wye verskeidenheid verblyf insluit. Ons geniet die gasvryheid en die platteland hier baie en kan dit aanbeveel."
Stanford, Escape From Cape Town
Mag's Cottage Stanford"Fantasties! Het baie mense ontmoet en nuwe vriende gemaak. Sal wel weer gaan kuier, maar iets meer gestremdheidsvriendelik huur. Het wel gevind dat "Bugler's Cottage" en "B's Cottage" gepas sal wees. Hulle is albei op julle boeke."