Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Velddrif, Escape From Cape Town
The Sunset Villas - Old"Die dorpie bied vriendelike bekostigbare verblyf en kuierplekke. Dit is ideaal geleë aan die Weskus om daagliks ander plekke te gaan verken en te besoek. Dit is 'n aangename stil plekkie vir 'n rustige wegbreek."
Still Bay, Escape From Cape Town
Kannie Kla Nie"Stilbaai se rivier met die mond maak dit ideaal vir mense met klein kinders - hulle kan in die rivier swem. Daar is ook plek vir mense wat meer wil doen soos vlieërbranderry, visvang, waterski ens. Restaurante se kos is goed."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
West Coast Life Lodges"Pragtige skoon strand en ongerep. Dit sal jammer wees as dit kommersieel raak. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Lalapanzi Country Cottage"Swellendam is 'n wonderlike dorp en definitief die moeite werd om te besoek. "
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Pa Nanna's Place"If you going there you are going to relax or catch fish. It is a very stunning little town and well worth a visit if you want to go and time out!"
Die Boord, Escape From Cape Town
Baruch Guesthouse Rhodes"Near Stellenbosch centre. We walked there as well. Went to Uncle Sammie's shop, ate great food at Winehouse Restaurant, cycled through the vineyards, ate at Tigers Milk."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Rawsonville Guest House"Die plek is ideaal geleë vir toeriste wat na 'n bedrywige dag wil gaan rus. Die kliëntediens in al die winkels was uitsonderlik goed. Dis van die min plekke waar 'n mens nog kliphard gegroet word. Dit is 'n vriendelike dorp waar 'n mens goeie vriende kan maak."
Still Bay, Escape From Cape Town
Casa Bella Stilbaai"Stilbaai is miskien nie so stil nie, maar daar is stil opsies om van te kies!"
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
2 Slakkepas"Dwarskersbos is groter as wat ons gedink het. Baie lekker. "
Vermont, Escape From Cape Town
Four Olives"Die strandpaadjie is heerlik om in die oggende te stap! "
Tulbagh, Escape From Cape Town
Essere Lodge Guest House"Loved exploring the wine farms. I've forgotten how awesome some of them are. Also enjoyed wandering up and down Church Street and exploring the cafes and galleries."
Franskraal, Escape From Cape Town
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Franskraal is 'n baie rustige dorpie wat ek weer sal besoek."
Montagu, Escape From Cape Town
J's Audacious Living 2"Iets van alles: natuur in die dorp, goeie museums, mooi kerkgebou, goeie eetplekke en lekker droë perskes."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Manor"Book your restaurants well in advance or you will not get a table easily, especially in December. Most restaurants are closed over Christmas and New Year."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Bergsicht Country Town Cottages"Die mooiste klein historiese plekkie met die pragtigste Kaapse huise, tuine, museums, wynplase en kultuur. Te veel om in een dag te sien."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Bunker Road 05"Jare al mal oor die Weskus - dit is 'n pragtige omgewing, St. Helenabaai is seker nie almal se keuse nie, maar dit is een van my guntelinge."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Pearly Gates"Ons kom al vir 32 jaar Pearly Beach toe en het alle veranderinge oor die jare meegemaak. Ek dink egter nie dat Pearly Beach op regte vlak is as toeristebestemming nie."
Langebaan, Escape From Cape Town
Kite House"Langebaan het aangename verrassings met die nuwe ontwikkeling. Heerlike strand en ideaal vir watersport. Troeteldiervriendelik en heerlike restaurante. Naby genoeg aan Kaapstad om 'n dag se kuier in te werk of 'n naweek weg te breek."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Jahwe Jihre"Nie regtig 'n lekker strandarea nie. Die see is pragtig oor die rotse."