Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
De Kelders, Escape From Cape Town
The Whale Cove"Nice place to completely relax away from the city rush."
Franskraal, Escape From Cape Town
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Heerlik! Die dorp sal kan doen met 'n lekker restaurant."
Paternoster, Escape From Cape Town
The Loft"Mooiste vakansiebestemming. Net jammer dat van die restaurante 'n redelike arrogante houding het as jy net 2 mense is. "
Wolseley, Escape From Cape Town
Big Sky Cottages"Stunning views, beautiful views of vineyards and mountains."
Port Owen, Escape From Cape Town
Betsy B&B"Port Owen is baie sentraal geleë en binne bereik van vele interessante plekke."
Greyton, Escape From Cape Town
Owl Lodge"Daar is veel meer in Greyton om te ontdek as wat 'n mens met die eerste oogopslag sou kon dink. Ek sou toeriste aanbeveel om die dorpie van alle kante af te verken en die kleiner paaie wat uit Greyton lei ook te gaan ontdek. "
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Bredasdorp Gem"Pragtige dorpie en vinnige en maklike toegang tot Arniston en Struisbaai."
Port Owen, Escape From Cape Town
"Sal weer in Port Owen vakansie hou. Die mense is ongelooflik vriendelik en gasvry."
Hermanus, Escape From Cape Town
Judy's Place Guest Room"Pragtige plek met asemrovende uitsigte en baie om te doen in en om Hermanus."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Kleinfontein"Uitstekende supermark - alle benodighede te vinde."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hotel"Ons het Clanwilliam gebruik as basis vir 'n toer van die omgewing wat ideaal was. Dis in 'n pragtige omgewing geleë en ons het die inwoners besonder vriendelik beleef en hulpvaardig gevind. Dis grootliks 'n arm gemeenskap en tog was daar nêrens bedelaars wat ons op straat lastig geval het soos waaraan ons in Gauteng gewoond is nie. Lieflike plek en wonderlike mense."
"Die area is fantasties - daar is so baie om te sien en die uitsig is so mooi om elke hoek en draai. Daar is hordes oulike padstalletjies, selfs 'n "craft"-bierbrouwery en die see is maar net 'n halfuur weg!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Whale O A Time"Restaurante is maar beperk, veral teen die see en laataand ..."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Die ete by die Mez was heerlik. Bespreek wel voor die tyd. Hulle was baie vol."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rondegat Cottages"Clanwilliam itself is good for shopping and restaurants but it's really the surroundings that are most beautiful."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Ek sal Yzerfontein sien as 'n bestemming wat met 'n boek en goeie wyn deurgebring moet word."