Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Klapmuts, Escape From Cape Town
In the Vineyard Cottages"Klapmuts is sentraal en verskeie interessante plekke is maklik bereikbaar."
Silversands, Escape From Cape Town
Sol y Sombra"'n Pragtige gedeelte van Bettiesbaai met 'n ongerepte lang strand. Dis heerlik stil en weg van die stadsgeluide. 10 uit 10! "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Klokkiebosch"Bly asseblief so ongerep! Moenie meer kommersialiseer nie! Dit lyk nog soos die Weskus behoort te lyk!"
Robertson, Escape From Cape Town
Arangieskop Guest House"Baie sentraal gelee, pragtige natuurskoon. "
Grabouw, Escape From Cape Town
Carmel Cottages"Grabouw bied 'n hele paar versteekte juweelwynplase, buiten die baie bekende Peregrine Padstal. Lekker plek, Afrikaans, minder hoofstroom as Stellenbosch. Puik!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
19 Shiraz - The Apartment"Sal beslis meer in daardie omgewing oorbly!"
Montagu, Escape From Cape Town
Keisie Cottages"Dis jammer dat die meeste plekke toe is oor 'n naweek, maar andersins is dit 'n baie goeie bestemming"
Wellington, Escape From Cape Town
La Rochelle"Baie mooi dorpie met vele besienswaardighede en inkopiesgeleenthede. Gerieflike wegspringpunt na baie bestemmings as mens op 'n vakansie reis is. "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Watersedge 22"Melkbosstrand is a bit further out from the city, but having dinner with the sun setting over the ocean from one of the many lovely restaurants makes you feel calm and relaxed. The best of both the west coast and Cape Town... my favourite place to stay in the Cape."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Beautiful 2 bedroom house in Bettiesbay"Bettysbaai is gerieflik geleë om as 'n basis te gebruik terwyl jy die omgewing naby en selfs so ver as Grabouw en Hermanus verken. Die pragtige fynbos van die omgewing en die Kogelberg Natuurreservaat is onvergeetlik mooi."
McGregor, Escape From Cape Town
Orchard Cottage"Pragtige dorpie met oulike winkeltjies, galerye en koffiehuise / restaurante. Die natuur en omgewing is pragtig - Lords Wynkelder is 'n belewenis, asook die lodge/ restaurant / trouvenue met panoramiese uitsigte. Eseltjies by Esetjiesrus raak aan mens se hart. Pragtige huise en geboue!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Wat 'n mooi dorp. Die geskiedenis is fantasties. Ek het gesukkel om Carina by die 'Fairy and Elf Kingdom' weg te kry!"
Greyton, Escape From Cape Town
Almond Orchard Accommodation"Pragtige, netjiese dorpie, met oulike restaurante en winkeltjies. 'n Mens voel rustig en kalm in die blomryke atmosfeer. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Pensione Symi"Baie mooi en skoon. Veilig om daar te bly. Dit is die moeite werd om Paternoster te besoek. Vir die natuurlustige persoon is daar baie om te sien: voëls, robbe, insekte, klein wild."
Hermanus, Escape From Cape Town
Haven of Peace & Garden Cottage"Baie lekker kusdorpie om te ontspan vir n paar dae."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
174 Atlantic Drive - Original"Dis 'n lekker stil dog groot vakansiedorpie. Alhoewel daar nog nie baie besighede is nie, is dit aanvaarbaar."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Tuinhuis"Klapmuts is 'n landelike gebied met plase en kleinhoewes. Daar is wel 'n dorpsgedeelte met meer as een supermark (een daarvan, Pick n Pay Express wat deurnag oop is) en brandstof. Daar is baie toeristebestemmings binne 15 minute vanaf Klapmuts. Die enigste waarskuwing: die grondpaaie af van die hoofroetes vra geduld en respek. "
Still Bay, Escape From Cape Town
Ankergooi"Altyd heerlik om soontoe te gaan. Seisoentyd is verkeer wel 'n negatief."
Hermanus, Escape From Cape Town
Cycads Self-catering 6"Very friendly and accommodating people in Hermanus."