Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Stanford, Escape From Cape Town
Stanford Hotel"Rustige plek met 'n wonderlike atmosfeer. Jy wil sommer bly."
Paternoster, Escape From Cape Town
Azzuro - Duplicate"Paradise! I love this little town. Have visited every year for the past four years."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Tuinhuis"Nie regtig tyd gehad om Klapmuts te verken nie, maar was darem by butterfly world gewees wat regtig baie mooi was."
Port Owen, Escape From Cape Town
LaShalom Self Catering Unit"Port Owen is 'n pragtige plek wat ingestel is op die behoeftes van toeriste. "
Infanta, Escape From Cape Town
Francolin Place"Was verras deur die feit dat Witsand en Infanta deur die pont geskei word! Gedink hul is teenmekaar? Dalk net noem dat daar geen winkel of kafee op Infanta is nie. Moet alles wat jy benodig saamneem. Maar soms is daar 'n oulike plaaslike mark en dan wil jy kontant hê!"
Langebaan, Escape From Cape Town
The Farmhouse Hotel"Langebaan is definitief 'n plek waar mens kan ontspan en deel word van jou omgewing."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Oppiekoppie"Kleinbaai is really a nice and peaceful holiday place. Go for a stroll at the sea outside the house, we discovered a turtle."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Oever Guest House"Sal Vagabond retaurant aanbeveel. Jy kry waarde vir geld en goeie diens."
Stanford, Escape From Cape Town
Stanford River Lodge"Baie oulike dorpie, al slegte ding is daar is te veel om te sien :) sal volgende keer langer as net 'n dag daar spandeer."
Velddrif, Escape From Cape Town
Birders Self-Catering"Klein rustige dorpie maar met die nodige winkels naby en die see en baie plekke om te besoek in die omgewing. Daar is wel dikwels mis wat mens uitsig kan benadeel so mens moet daardie risiko aanvaar."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Struisbaai Beach House"Pragtige rustige kusdorpie met alles wat mens nodig sou hê vir 'n wegbreekkansie."
Hermanus, Escape From Cape Town
272 Beach Club Hermanus"Hermanus het baie om te doen en alles is bymekaar."
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Groen, netjiese omgewing. Voel weg uit die stadsgedruis. Beslis ideaal om te ontspan. "
Montagu, Escape From Cape Town
360on62 Mountain View Farm Cottages"Een van die mooiste dorpe in die Wes-Kaap."