Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Coco Self Catering Units"'n Plek waar ek wil gaan aftree of selfs gaan bly. Baie rustig en veilig!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Die Skaapkraal"Swellendam is in 'n pragtige omgewing geleë en binne bereik van die natuurskone Boland en Klein Karoo. Heelwat te sien in die Swellendam omgewing self."
McGregor, Escape From Cape Town
Cape Cottages Sunbird Aloe Cottage"Carol's Pub was een van die hoogtepunte van ons verblyf - 'n regte ou pub met die vriendelikste mense en op die ou einde het ons dit so geniet - moenie laat die eenvoudige afwerking julle afsit nie - min op spyskaart, maar heerlike kos."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Franschhoek Country Cottages"Franschhoek is 'n mooi plek met lekker restaurante."
Robertson, Escape From Cape Town
Hook Shot Lodge"Lovely town, lots to experience and it has lots to offer."
Paternoster, Escape From Cape Town
De Villa Sophia"Heerlike strand en eetplekke met interessante winkeltjies. Dit is ook naby Vredenburg en die Weskus Mall vir inkope."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Vredenburg Boutique Lodge"Vredenburg is sentraal geleë om al die omliggende Weskus-dorpies te besoek."
Agulhas, Escape From Cape Town
À La Mer"Agulhas is 'n pragtige rustige plek, met baie vriendelike mense. 200% vir toeristebestemming!"
Riebeek West , Escape From Cape Town
Riebeek Valley Hotel"Wat 'n plesier om deur die dorp, veral woonbuurt te kon ry. Baie naby aan stad."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Ndedema Lodge"Baie interessante plek met hope besienswaardighede en plekke."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Nautilus Self-Catering Accommodation"As jy wil wegkom van die gejaag en eise van die lewe in die stad is dit net die plekkie om heen te vlug!"
Breedekloof, Escape From Cape Town
Kliphout @ Platbos Log Cabins"Perfect location for the people living in Cape Town and beautiful nature. "
Elands Bay, Escape From Cape Town
E'bay Apartments"Elandsbaai is 'n pragtige Weskus-dorpie, so as jy wil wegbreek van stadslewe, is dit net die regte medisyne. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Pat's Place"Ons het gaan eet by Lemon Butta! Wonderlike menu. Beveel beslis aan."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"So baie om te doen in Robertson en omliggende areas."
Barrydale, Escape From Cape Town
Whitsend Cottage"Rustige en veilige bestemming met lekker kuierplekke."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Ridge Road"Baie netjies, veilig en skoon. As jy stilte soek dan is dit die regte plek om te wees, sal definitief weer daar besoek gaan aflê."