Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Allview Holiday Apartments"Jacobsbaai is 'n pragtige vakansieplek, rustig met mooi natuurskoon. "
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Pearly Beach Garden Cottage"'n Pragtige vakansiedorp. Sal besls weer daar gaan vakansie hou."
Bot River, Escape From Cape Town
Swan Gables"Botrivier was 'inviting' en karaktervol. Gaan beslis weer terugkeer."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Pearly Gates"The beach is phenomenal! Clean, white and unspoilt! "
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Love the wooden boardwalk down along the beach."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Absolute Beach"Ideaal vir mense wat rus soek. Geskik vir seeliefhebbers, stappers en voëlkykers."
Paternoster, Escape From Cape Town
Mooimeisiesfontein"Dalk bietjie meer dinge vir kinders ook inbring."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
11 Eden Villa"Baie oulike en mooi plek, interessante fauna en flora in en om die dorp, interessante besoek punte, heerlike strande - sal beslis weer Yzerfontein besoek!"
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Wonderlike plek as jy van stilte hou, pragtige omgewing."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment"Ek het buite spitsseisoen gereis en dit was heerlik stil en kalmerend in Kleinbaai."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is oulik maar daar is nie veel te doen nie - gelukkig naby plekke soos Hermanus en Kleinbaai - sal moeilik wees om klein kinders besig te hou omdat daar nie regtig 'n strand is nie - vir meer volwasse toeriste is dit egter 'n baie lekker plek om te gaan ontspan en ons sal beslis weer gaan."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Manley Wine Estate"Die mooiste historiese dorpie met baie karakter en oulike winkeltjies."
Still Bay, Escape From Cape Town
Die Hoekhuis"Een van die mooiste plekke, pragtige strande en maklik bereikbaar. Die lagoon lekker veilig en vlak by tye, lekker speelplek vir die kinders. Die dorp het pragtige winkelsentrums en is skoon en baie veilig."
Die Boord, Escape From Cape Town
Baruch Guesthouse Rhodes"Goeie keuse vir mense wat meer residensiële woonbuurte verkies. "
Kleinmond, Escape From Cape Town
-Aye' Leibbie's Lapa"Baie lekker dorpie met lekker eetplekke en winkeltjies. Die natuurskoon is baie rustig met die lekkerste staproetes en strand."
Port Owen, Escape From Cape Town
LaShalom Self Catering Unit"Definitief 'n goeie keuse as jy van die watersporte gebruik maak (jou eie boot of huur een), andersins is daar nie veel te doen nie. Die veilige strande is nie binne loopafstand nie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Die netjieste, skoonste en mooiste dorp in die land!"
"Ons het nie veel van Paarl beleef nie, maar dit was goed om die Afrikaanse Taalmonument te besoek saam met twee nie-Afrikaanssprekendes."