Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Barrydale, Escape From Cape Town
Whitsend Cottage"Het ons tweede kort kuier hier geniet, maar ek dink nie ons sal gou terug gaan nie, nie omdat iets verkeerd is nie, maar net bloot omdat ons reeds alles gedoen het wat ons wou. Beveel Anton se Boekhuis langs die OK sterk aan, asook die brandewyn-proe by die kelder en dan natuurlik ook 'n milkshake by Diesel & Creme!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Flamingo Park A2"Daar was 'n fees gewees die naweek wat ons daar was maar was baie swak geadverteer. Dink hulle kan regtig daaraan werk. Verder is dit een awesome dorp."
Greyton, Escape From Cape Town
Moonflower Cottage"Probeer die Saterdag plaasmark en neem gerus ekstra kontant vir al die lekker eetgoed!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Betta Sleep Overnight Rooms"Ons het 'n troue by Die Strandkombuis bygewoon en die kos was heerlik!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Super Petite @ 27"Pragtige geskiedkundige dorpie. Baie oulike restaurante en winkeltjies. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Impangele"Goeie en veilige plek om te verken. Staptogte langs di dam, die berry plaas was wonderlik, selfs die trodouw pass deurry is 'n belewenis. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Erika"Struisbaai, is a very lovely place to relax and unwind. If you are looking to escape the hustle and bustle of city life then you've come to the right place. "
Witsand, Escape From Cape Town
Lekkasak"Baie rustige en oogsienswaardige dorpie. Goed vir die gemoedsrus."
Swellendam, Escape From Cape Town
Die Skaapkraal"Pragtige plek, die perfekte plek vir natuur en stilte."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
174 Atlantic Drive - Original"Geniet die skoon strande en vriendelike mense."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Paddatjiesrus"Dit was vir ons heel sentraal vir die ander plekke wat ons graag wou besoek in die omgewing."
Wellington, Escape From Cape Town
Olifantskop Cottage"Wellington is almost the undiscovered gem of the Boland. A picnic at Cascade Manor and breakfast at Au de Hex is an absolute must. We have fallen in love with Wellington."
Paternoster, Escape From Cape Town
Gonana Studios & Villa"Baie mooi, skoon en netjies. Die restourante is van baie hoë gehalte en die kos was uitstekend by almal van hulle."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Die rus en vrede, die ongereptheid en natuur is onbeskryflik. En daar is baie te doen in die omgewing as mens wil bedrywig of aktief wees. "
Paternoster, Escape From Cape Town
A & A Self Catering"Die restaurante soos Oep Ve Koep en Die Gaatjie is 'n groot belewenis en dit het die besoek die moeite werd gemaak."
Paternoster, Escape From Cape Town
Bo-Bakkies"Fantastiese plek, mense en eetplekke! Lekker om daar te rus."
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Guest House"Dis wonderlik en ongerep, besonder mooi omgewing."
Witsand, Escape From Cape Town
Duinesee"Dis 'n pragtige omgewing en baie lekker, maar daar is nie veel vir die kinders om te doen nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Von Abercron Residence"Baie mooi area. By die Deli en ook Col'cacchio Restaurante besoek en kos was HEERLIK!"
Montagu, Escape From Cape Town
Anchorage Inn Guesthouse"Pragtige, netjiese, skoon dorp met baie vriendelike mense."