Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Al die mense is so vriendelik en daar is die oulikste plekkies om by te eet! "
Paternoster, Escape From Cape Town
Aqua Blue"Paternoster is 'n pragtige dorp, maar die misdaad daar is 'n groot probleem. "
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Cape Agulhas Guest House"Baie geskiedkundig met vriendelike mense en goeie restaurante."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Very clean with lots of old style homes and beautiful view of Langeberg mountains."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Albertyn holiday home"We know Kleinmond from previous visits but are doubtful whether we would return. It could have been the time of year we came, but the lagoon is dirty and the sea is dangerous. However, the old harbour has been touched up and here and there, and there are new restaurants to try - though eating out can be very expensive and the quality of dishes do not match the high costs charged. Big bonus: the pink shop opposite FNB selling pies - everything on sale was delicious. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Sal graag wil terugkeer om al daardie heerlike restaurante te besoek."
Swellendam, Escape From Cape Town
Guesthouse LaRachelle"Swellendam is die vriendelikste dorpie waar ek al was en ek sal verseker weer daar 'n draai maak. Daar is so baie om te doen, die dorp is silwerskoon en almal is vriendelik!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
Saronsberg Vineyard Cottages"Pragtige dorpie. Heerlike restaurant - probeer gerus die Belgian Kitchen se Hoenderslaai! Daar is ook pragtige winkeltjies en baie vriendelike mense! Tulbagh het 'n paar wynplase en is goed geleë om na Paarl of Stellies toe te ry vir die dag ..."
Franschhoek, Escape From Cape Town
La Galiniere Guest Cottages"Franschhoek is beautiful en ek sal dit aan enige iemand aanbeveel wat lief is vir wyn en lekker kos."
Paternoster, Escape From Cape Town
Roosmarijn Guest House"Die lekker loop en hardloop strand staan uit!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Baie lekker, rustig skoon met asemrowende natuurskoon. Die kreef depot kan gerus 'n bietjie van sy tonne krewe beskikbaar maak aan die toeriste, hetsy met 'n kreefinligting en braaigeleenthede, of vir selfs braai ten minste een maal per week in Desember."
Kleinmond, Escape From Cape Town
The Grail Centre"'n Baie lekker vakansiedorp en die dorp is skoon en die mense baie vriendelik."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Beachhoff Beach Front Flat"Dit was 'n heerlike vakansiedorp, nie te ver van die Kaap nie."
Paternoster, Escape From Cape Town
-Huisness"Daar is baie min om te doen, wat uitstekend is as jy 'n rustige wegbreek soek. Die wind kan baie onplesierig wees, so kies maar akkommodasie waar jy binne kan braai."
Montagu, Escape From Cape Town
Badensfontein"Montagu is regtig 'n pragtige omgewing met die mooiste natuurskoon. Doen gerus die moeite en besoek die omgewing."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Zabdiel Units"Dit is 'n pragtige plek, net BAIE duur, lyk my dit is maar net nog 'n rykmans toeristebestemming."
"Geweldige rustige en veilige dorpie en is hoogs aan te beveel. Blyk dat die inwoners almal van netjiese omgewing hou en daarom is alle tuine en sypaadjies seker so goed versorg."
McGregor, Escape From Cape Town
Jubilee House"Die algemene toestand van meeste aspekte van die dorp is verwaarloos. Dis 'n heerlike, stil en rustige dorp vir iemand wat wil wegkom en vrede kry. Dit mag seker baie warm word, maar die huis waarin ons was het lugreëling vir wanneer dinge te erg raak. Tydens ons besoek was daar nooit krag of wateronderbrekings nie. Die Robertson wynplase en restaurante is net om die draai. Die naasliggende natuurreservaat en die omliggende paaie maak die area ideaal vir bergfietsritte en kort staptoere in die veld. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"'n Geheim van die Weskus. Wat 'n stunning, pragtige, skoon en veilige dorp met die mooiste strand. Moenie vir te veel mense vertel nie!"
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
C'est La Vie Self Catering Apartment"Riebeeckstrand self is maar meestal 'n residensiële area, so dit is dalk minder geskik vir mense wat hou van baie winkeltjies en restaurante. Melkbosstrand is wel baie naby, en met die puik busdiens kan mens eintlik maklik enige plek heen gaan van daar af. Dit is meer bekostigbaar as ander dele van die Weskus, en die strande is baie skoon en stil. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Oceanview Guesthouse/B&B"Struisbaai, Cape Agullus, Waenhuiskrans is regtig besonders mooi en 'n moet-sien in Suid Afrika."