Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4636 resensies.
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Soleil South Coast"Baie oulike strande en heerlike restaurante."
"St Lucia is a stunning destination, just a pity some of the daily "upkeep" is not being maintained. Loads of water issues, as well as terrible ablution blocks not only at Cape Vidal but at the Croc centre as well."
"Ons wou by Ramsgate blou vlag strand gaan swem maar strand was toe agv besoedelde water. Margate hoofstrand en Lucien strand is ook later toegemaak. Ons het toe Uvongo toe gery en daar geswem."
"St Lucia is a lovely place. Plenty of restaurants within walking distance."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Miami Vakansie Woonstel"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming. Sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou."
"Die dorpie beskik oor genoeg restaurante en winkels. Die Howick-watervalle is asemrowend!"
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Anchors Aweigh 62"Beautiful place with a conveniently located shopping center."
"Ons was baie beïndruk met die omgewing, nie besef dis so 'n groot "dorp" nie wat so lekker groot verskeidenheid winkels het nie."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Rustige kusdorpie met alles wat mens nodig het binne bereik. Dit neem jou weg van stadsgewoel."
"Daar is dele grondpad en 'n lae voertuig gaan dalk nie gepas wees nie. Plaas omgewing."
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Fountains Self-Catering B&B"Nie regtig tyd gehad na my kind se atletiek en drama om vreeslik in die stad te gaan rond kyk nie. So ek kan nie regtig die stad evalueer nie. Kruideniers plekke binne 1 km van ons gastehuis, was perfek en in skoon, veilige area."
"The beaches in Bazley were dog-friendly, although McNichols was not (and that was a shame as it looked beautiful). Although all of the beaches nearby all indicate that dogs would not be welcome, the locals turned a blind eye and advised that they did walk dogs on many of those beaches in Pennington etc."
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
The Valley Guest House and Conference Centre"Hou nie van Pietermaritzburg nie."
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Kwa Ntofontofo"Ons was net daar vir die atletiek, dus het ons nie regtig plekke gaan besigtig nie."
"I have been going to Ballito for over 16 years and make sure I go there every year without fail, still my most favourite holiday travel destination."