Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Umdloti is 'n pragtige vakansiebestemming. Die dorpie het al die winkels wat iemand met vakansie nodig het, en indien meer benodig word, is die Marine Walk-winkelsentrum net om die hoek. Daar is 'n verskeidenheid restaurante met heerlike kos terwyl die uitsig vanaf oral die beste is. Die apies is net 'n probleem as mens hulle aan eetgoed blootstel. Dit is eenvoudig, moenie eet wanneer hulle in die omtrek is nie - dit is na alles die mense wat in hulle natuurlike omgewing gaan inmeng het. Ons het eintlik baie kykgenot gehad deur hulle manewales dop te hou. Umdloti is na my mening een van die heel bestes aan KZN se kus."
"Natuurskoon is asemrowend, maar die verblyf is nogal aan die duurder kant in vergelyking met ander plekke in die land. Baie van die paaie is tans in 'n baie slegte toestand, hoewel dit blyk dat daar pogings is om dit te herstel. Baie om te doen en te sien in die omgewing."
"Die see is pragtig, so turkooisblou. Die strande is skoon, en die mense is baie vriendelik. Die area is pragtig met sy groenryke plante. Die restaurante is uit die boonste rakke, en daar is plekke wat mens glad nie in Gauteng kry nie. Ek sal graag in Ballito wil gaan woon, dis lieflik."
"Ballito is a beautiful coastal destination with lots of restaurants and activities for family."
"Baie interessante besoekpunte. Kry eers inligting oor Howick, asook die res van die middellande."
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer 2909"Niks wat iemand daaraan kan doen, maar load shedding was 'n pyn. Baie meer daar as wat ons in Amanzimtoti kry! Verder is Southbroom ongelooflik mooi, gerieflik naby alles en baie vriendelike staff."
"As it is a parks board area, the gate to the beach closes. So not able to go to the beach for sunrise or a braai in the evening, which is a real pity."
"It's a lovely quaint town, with a lot of things to do. We love the clean and beautiful beaches, the birding is spectacular, and the estuary is great for fishing, canoeing, and boat rides."
"Beautiful place. Cape Vidal was stunning. Lots to do. We enjoyed the hippo and croc tour."
Port Shepstone, Escape From Durban
Pelmiet Cottage"The current roadworks in the CBD make it a bit chaotic and the traffic is heavy. But it offers quick and easy access to the South Coast and has a wealth of interesting places to visit and activities."
"Although the beach was open, won't recommend swimming due to dirty sea and lagoon water."
Port Shepstone, Escape From Durban
Soleil South Coast"Baie mooi bestemming en awesome strande en natuur. Daar is soveel aktiwiteite om te doen op die Suidkus dat mens vir 'n jaar op vakansie moet gaan."
"As jy wil lekker eet en dis nie ver van Prosperita af nie, gaan eet by Al Pescatore. Dis 'n baie lekker vakansieplek, die plekke is als naby aan mekaar en Ballito Junction het dit wat jy nodig het vir jou vakansie."