Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
San Miguel on St Michaels Beach"Baie sentraal, naby goeie strande, winkel sentrums, dokters, asook genoeg uiteetplekke."
"Te min restaurante. Die restaurant bo-op die garage is buitensporig duur en die kos glad nie goed nie. Ons sal weer Umdloti besoek."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
18 Villa Mia"Dit is 'n pragtige natuurskone bewaringsgebied wat mens 'n perfekte mengsel van see asook wildtuin vakansie bied. Die aktiwiteite in die area is 'n goeie verskeidenheid van ekotoerisme, hengel, kulturele uitstappies en sommer net lekker ontspan. Ek sal dit sterk oorweeg om weer so vakansie te hê in die nabye toekoms."
"Dit is een van die mooiste plekke en ons sal weer en weer soon toe gaan. Almal is vriendelik! "
"Sentraal geleë tussen MacBanana, Marina Beach en Ramsgate. Mooi strande en interessante kuierplekke in die omgewing."
"Umzumbe is regtig 'n wenner. Stil en mooi. Die see en strand is fantasties. 'n Regte juweel wat versteek is."
Pennington, Escape From Durban
Bothasrus"Pragtige ligging. Mooiste klein still dorpie, oulike supermark. So lekker hoofstrand, pragtige strand."
Leisure Crest, Escape From Durban
Seesig Retreat"Ongelooflike diens. Verblyf netjies en skoon. Vriendelike mense."
"Salt Rock was effe besiger as waarop ons gereken het, en bietjie kommersieël vir ons smaak - ons het gedink dis 'n stiller kusdorpie. Dit bied egter alles wat 'n toeris van so 'n gebied kan verwag, met volop bo-baas restaurante en vermaak. Al was dit nou nie 100% wat ons verwag het nie was ons tydjie daar onvergeetlik en sal ons weer gaan."
"Dit is 'n fantastiese plek. Mooi en skoon. Ek kan net aanbeveel dat daar iets aan die paaie gedoen word. Dit is vol slaggate en baie ongelyk."
"Ons was daar in Maart. Dis warm, baie warm, maar die see is naby en die strande silwerskoon, baie eetplekke en vriendelike mense."
Botha's Hill, Escape From Durban
Botha's Hill Cottage"Die eienaars is verskriklik gasvry en tegemoedkomend."
Thompson's Bay, Escape From Durban
La Ballito 1101"Daar is ongelukkig nie voldoende toiletgeriewe onder op die naaste strand nie so ons het maar meestal Hawkins Beach toe gery. Die hops restaurant was uitstekende pryse en diens. Ons het power kos en slegte diens by the Galley restaurant gekry. Ons het Flag Animal Farm Ballito Junction en Waterberry ook baie geniet."
Margate Beach, Escape From Durban
Beach Mansion 4"Hul swembad kan langer oop bly. Maar verder was dit 'n wonderlike belewenis vir my kinders en vir my ook."
Woodgrange, Escape From Durban
JayCee Cottage"Very nice and quiet area with amazing sea view, just the roads are full of potholes. Its just potholes and potholes, have to be careful especially when driving at night."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Shonalanga Lodge"Have so many fond memories as a child, love the place!"