Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Dis 'n goeie vakansiebestemming en naby geleë aan groot winkelsentrums, verskeie strande en lekker eetplekkies."
"Margate is quiet and pleasant place to be with family. All amenities are within easy reach."
"Besige strand, warm water. Wonderlik vir warm weer, nie veel om te doen met n gesin wanneer weer nie fantasties is nie."
Botha's Hill, Escape From Durban
Rose Cottage"Botha's Hill is 'n goeie area waar alles naby geleë is. Goeie restaurante en jy het nie nodig om ver te ry om noodsaaklikhede te bekom nie."
"My eerste keer hier en ek het dit geniet. Ramsgate-strand was perfek met Waffle house en restaurant binne loopafstand. Ramsgate is lekker sentraal en naby genoeg aan winkels ens. Sal weer besoek."
Shaka's Rock, Escape From Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Love Shaka's Rock! Stiller as Ballito, so dis heerlik. "
"Baie lekker plek om te besoek, heelwat om te doen as die weer nie saamspeel om op die strand tyd te spandeer nie."
"Uvongo is klein genoeg en groot genoeg. Dis 'n dorp vir oud en jonk om te geniet. Inwoners was oor die algemeen vriendelik en verwelkom toeriste met ope harte. Daar is heelwat om te doen vir diegene wat nie net op die strand wil wees nie, self tydens reënerige dae. "
"Salt Rock is n baie snoesige vakansiedorp, met als naby en amper op jou stoep. Vriendelike mense, oulike restaurant. Behoorlike vakansiebestemming."
Manaba Beach, Escape From Durban
Moana Accommodation"Baie lekker swemstrand. Lekker afstand na Margate se hoofstrand om te stap."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Kings Palace"Dit is baie lekker en rustig maar daar is nie baie aktiwiteite om 'n mens vir lank besig te hou nie. Die aktiwiteite wat wel daar is, is baie genotvol."