Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Logos Guesthouse"Stad is baie vuil. Die paaie is oor die algemeen in 'n toestand."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Sunset Lodge Log Cabins"Die St Lucia Estuary moet beslis op jou "bucketlist" wees."
Willard's Beach, Escape From Durban
Bermuda 303"Pragtige strand wat perfek is vir gesinne met klein kinders"
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Gerda's Place"Heeltemal verlief op die plek met sy wonderlike natuur om te beleef!"
Manaba Beach, Escape From Durban
Queen Elizabeth 4"Die enigste kritiek wat ek wil lewer is oor die riolering wat (net soos in Hartbeespoort) op die mees ongelëe tye by die pompstasie uitloop. Anders as Hartbeespoort, is die munisipale werkers gou op die toneel."
Manaba Beach, Escape From Durban
Carrick-A-Rede 1"Manaba is 'n baie rustige plekkie wat stil is, maar tog baie naby alles sodat jy steeds goed kan doen. Ons het al 'n paar keer in Manaba gebly vir vakansie en is altyd mal daaroor. Die klein strandjie is wonderlik vir my 5-jarige seuntjie om net in die sand te speel wanneer ons nie wil swem nie."
Pennington, Escape From Durban
Crimson Sunbird"Umdoni Park Golf Club is 'n juweel. Dit is regtig die moeite werd om te speel en die restaurant se kos is heerlik. Daar is iets vir elkeen op die spyskaart."
Pennington, Escape From Durban
18 on Douglas"Uitstekende bestemming vir gholfspelers. Umdoni Park is 'n fantastiese baan met 'n uitstekende restaurant. Dan is daar boonop 'n tweede gholfbaan, naamlik Selborne, beskikbaar."
Glen Ashley, Escape From Durban
Blue Dolphin Ridge Guest House"What a wonderful place, very quiet and safe. My family enjoyed it so much and the rooms are very clean."
Shelly Beach, Escape From Durban
4 Summer Place"Iemand kan dalk maar net bietjie die strand skoonmaak. Daar spoel vreeslik baie seegras en stokke uit, wat dit bietjie ongemaklik maak om daar sambreel op te slaan en die dag daar te spandeer. Verder baie lekker!"
"Ballito bied wonderlike eetplekke en mooi uitsigte, maar amper geen goeie swemstrande nie. Vir dit het ons beter ervaar in Umhlanga."
"Lekker om vakansie te gaan hou en te rus. Die algemene winkels is binne bereik hoewel nie noodwendig in Uvongo nie, maar in Magate of Shelly Beach."