Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Veld En Vlei, Escape From Durban
Daai Plek Holiday Home"Dit is 2 km van 'n lekker groot inkopiesentrum af geleë."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Kwela Lodge"Kan nie enige terugvoering gee nie, het net deurgery en laatmiddag by ons bestemming aangekom. Maar die Amble oor Pietermaritzburg deurgelees. Daar is mooi en interessante dinge om te doen en te besigtig. Wat die omgewing rondom Pietermaritzburg aanbetref, kan ons enigiemand aanbeveel."
"Great little restaurants and central for visits from Shelly Beach to Port Edward. We found nothing lacking and a great little coastal town. "
Hibberdene, Escape From Durban
Hibberdene, Baracuda Boulevard 670"Dorpie is klein, nie rerig eetplekke nie, moet maar Port Shepstone/Shelly Beach toe ry daarvoor, maar heerlik as jy wil wegkom van alles af."
"Good place as a travel destination close to Durban. Lovely beach. 5 star holiday destination."
"Great plek met 'n ongelooflike veilige strand vir kinders, mooiste blou water en hoe lekker om elke dag die dolfyne te sien!"
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Fairway Guest Lodge"Great if you are looking for a place to relax."
"Een van ons land se top-natuurbestemmings - dis hoekom ons so dikwels besoek aflê!"
Scottsville, Escape From Durban
Yes Please Inn - Removed"Ideal spot for Comrades runners and family. Close to shops and eating spots, chemist and Comrades House. "
Shelly Beach, Escape From Durban
Oceans 1101 no 11"Mooi skoon strande en maklik bekombaar by voertuig of te voet. Goeie dienste dankie."
"Pragtig! Dit voel rustig en ver van alles af, maar tog is dit baie sentraal. Die supermark was loopafstand en ons kon alles daar kry wat nodig was."
"Midland Meander is 'n aantrekkingskrag om hier te bly. Tracey's is baie gerieflike verblyf en ligging hiervoor."