Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Glen Ashley, Escape From Durban
Beachside Self-catering Units"Place very peaceful and more accommodating with close by restaurants and shops."
Manaba Beach, Escape From Durban
C-Front 4"Ons gaan altyd Manaba toe dit is 'n baie lekker strand en naby Margate."
"Dit was interessant om die watervalle te besoek. Daar is heelwat stalletjies van entrepreneurs in die plaaslike gemeenskap. Die Midmarmyl (waarvoor ons gegaan het) is baie goed georganiseer. Was veral beïndruk met die gemaklike verkeervloei in en rondom die dam "
"Ballito is pragtig en het lekker swemstrande. Daar is baie om te doen en het heerlike restaurante en winkels."
"Pragtige plek en met hulp van die eienaar van Beach House die beste eetplek gevind."
Oslo Beach, Escape From Durban
Dracaena Gardens"Dis 'n klein, intieme strandjie - dit was regtig heerlik om te kon voel jy's op 'n eiland, weg van almal en geen geraas! Dit was lekker om die hele strand vir onsself te kon hê! Daar is nie baie sulke plekkies oor nie, so dit was 'n bonus!"
Shaka's Rock, Escape From Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Shaka's Rock is great if you have small children as the rock pools are lovely. But it's not great if you'd like to actually swim in the sea."
"Sanlameer self is 'n ongelooflike wegbreekplek vir familie. Alles wat jy wil hê is in een omgewing te vinde, hetsy dit 'n vinnige brood is wat jy wil koop, 'n romantiese stappie langs die strand of om af te koel in die hotel se swembad. Dit is werklik 'n plek waar familie en vriende rus en ontspan."
"Pragtige dorpie. Ons was buite seisoen daar en dit was heerlik rustig. Daar is 'n verskeidenheid restaurante om van te kies."
"Uvongo looks safe. It feels so too! It is clean, all round. Locals are welcoming and helpful."