Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Port Edward, Escape From Durban
14 Montego Bay at Caribbean Estates"Not much choice of restaurants for dinner in the area. Enjoyed Wild Waves and the Riverside cocktail bar!"
"Alhoewel daar tye was sonder water het daar tenks gestaan vir mense en hulle het uit hul pad gegaan on Ballito is 'n ideale plek om te wees. Die skibootklub met visvang en dolfyn-uitstappies is 'n moet."
"Howick bied wonderlike dae gevul met natuur, uitstekende besienswaardighede, eetplekke en rustigheid!"
"Die strand was nie regtig beskikbaar nie, maar was te verstane a.g.v. die vloede wat daar was."
"Lekker vakansie-atmosfeer, goeie winkelsentrums en verskeidenheid eetplekke en restaurante naby."
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer Villa 2200"Beach is clean and even though there is still some debris/tree branches left from the storms/floods, the beaches are clean."
"Pragtige plek. Sal beslis weer kom. Ons tyd was te kort. Ons het tot 'n seekoei en haar kalf een aand in die dorp aangetref. Dit was fantasties!"
Port Edward, Escape From Durban
The Lighthouse Inn"Port Edward is 'n baie netjiese plek en sal weer daar gaan kuier, maar sal seker maak dat dit wat ek voor betaal die moeite werd is."
"St Lucia self het baie agteruit gegaan. Baie winkels het toegemaak, en die krokodilplaas is verwaarloos en kort aandag. Dit was eintlik hartseer om dit te sien."
"Fell in love with it a few months ago, friendliest people and most cosy pubs, on top of our list of retiring towns for sure."