Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4636 reviews.
Pennington, Escape From Durban
Coastal Forest View House - Characters Garden Park"Quiet, nice town. "
Port Edward, Escape From Durban
Port Edward Holiday Resort"Behou die goeie diens en vriendelikheid. "
Southbroom, Escape From Durban
Bellevue Guest Lodge"Nice beach, ablutions dirty, no water on the beach showers and ablutions. Shop had no ice creams. Potholes in the main road which is poorly maintained."
Port Shepstone, Escape From Durban
16 St Johns Apartment"Alles bietjie uit mekaar verspreid teen die kus af, en als is dig met plante so vat rukkie om omgewing te leer ken."
"St. Lucia is so 'n pragtige dorp. Net jammer mense mors die dorp vuil. Dit word elke dag mooi skoongemaak. Dankie daarvoor."
Port Edward, Escape From Durban
Eden Wilds 88"If you going to stay in Port Edward you need to know that there is nothing to do there, it is basically an old age village. We were visiting our family in the retirement estate so we know what to expect."
"A very good holiday - a destination you will never get bored so many activities around town and the most beautiful beaches."
"Nie vir reisigers wat van 'n besige vakansie-vibe hou nie. Geen entertainment en restaurante nie. Lieflike strand."
Southbroom, Escape From Durban
The Cottage @ 19 Marina Glen"Die paaie kort aandag, veral langs die nader aan die kus. "
Port Edward, Escape From Durban
C-Rus"Leisure Bay as vakansiebestemming is perfek. Nie gekommersialiseer nie, veilige parkering by verskeidenheid strande en naby genoeg aan Port Edward vir winkels."
"Mtunzini is 'n paradys. Die mense daar is vriendelik en gasvry. Die dorpie is netjies en redelik veilig. Die strand is bietjie ver en dus is dit nie die ideale vakansiebestemming vir mense wat regtig 'n seevakansie wil geniet nie."