Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Busier than I expected and much more commercialized than I had hoped. Overall nice for kids and beachy people."
"Sentraal tot 'n verskeidenheid strande, eetplekke, sentrums en ander snuffelplekkies. "
"Sou graag meer wou sien van die dorp m.a.w waar is staproetes, museums, 4x4 roetes."
"Baie dankie vir Umdloti Letting vir hul vriendelike diens. Umdloti is 'n skoon en netjiese strand dansky inwoners wat skoonmaak. Ongelukkig kom daar te veel mense oor naweke van ander plekke, wat nie woon in Umdloti nie, om daar te kom swem en word daar gedrink en geraas op straat voor Cozumel tot laat in die aande."
"Don't drink the water, always carry bottled water as tap water is not good for consumption."
Hibberdene, Escape From Durban
Cowrie Cove 3"Niks om te doen nie, glad nie vir mense wat tieners het nie, miskien vir ouer mense wat rustigheid soek."
"See by Uvongo-strand is 'n probleem weens besoedeling. My kind het 'n maagaandoening opgedoen en was opgeneem in ICU. Ons het na die voorval Ramsgate-strand besoek wat puik was."
South Coast, Escape From Durban
Ooompy Loompy"Ons het 'n paar swemstrande besoek. Ons sal waarskynlik nooit weer Margate toe gaan nie, en alhoewel Uvongo 'n heerlike swemstrand is, het een van ons familielede 'n maagvirus daar opgetel. Die apteker het gesê dit het te doen met die riool wat by Uvongo se lagoon inloop. Ons het Umzumbe strand en Scottburgh baie geniet en sal graag weer soontoe gaan."
"We absolutely love visiting St Lucia! It's a really small town with so much character. Our trips to Cape Vidal are epic. The ocean temp is perfect."
Port Edward, Escape From Durban
Firefly Eco Lodge"Moenie jou tyd mors met Port Edward self nie, maar die Leisure Bay area is fantasties met min publieke parkeerplek by die strande wat dit net soveel meer ekslusief maak as jy naby bly of jou tyd goed kies (na 3 in die middae is dit doodstil en die sonskerm kan dan gelos word!)."
"Uvongo is quite a sleepy town and if you are not a huge beach lover you may find it a little boring."
"Ek het Umdloti baie geniet! Elke oggend gaan draf/stap en dan 'n lekker koue crusher by een van die winkeltjies gekoop. Parkering in die dorp is beperk as dit regtig besig raak, daarom is Spindrift die ideale plek om te bly. Dis 'n skoon en netjiese dorpie en ek het veilig gevoel. Daar was elke oggend mense in uniforms wat die strate gevee het en hulle hou ook die strande skoon. Die dorpie is ook lekker naby die lughawe. Ons hou gewoonlik in die Kaap vakansie. Dit was my eerste keer in Umdloti en ek was regtig beïndruk en het dit baie geniet."
"Die strand waar ons was, was baie vuil met rommel. Daar is wel skoongemaak, maar eers na 11 die oggend. Dit skep 'n baie swak indruk aan vakansiegangers. Het die volgende dag Ramsgate toe gegaan. Daar was dit skoon en netjies."
South Coast, Escape From Durban
Ooompy Loompy"Soos meeste plekke kry jy maar 'n paar mense wat nie die strand soos jy gebruik nie, veral naweke, maar praat met die mense wat daar bly en hulle vertel jou van daai ander plekkie wat rustig en stil is."
Port Shepstone, Escape From Durban
Big Bay Beach House"Yes, Port Shepstone is a great town by the sea."
"Transportation and all markets are available. Malls and everything you need is in 1 place."
"Saint Lucia is a small, quaint town. The hippos roaming around are very cool to see. McKenzie street is really nice with a lot of great restaurants and shops to go to. The only thing I'd say is that it's very far out from everything else, a week stay here is perfect."