Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Buffelspoort, Escape From Johannesburg
Utopia Nature Estate 51 Buffelspoort"It is really close to Pretoria and Johannesburg, so suitable for weekends when one does not want to travel far."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Lekker naby Johannesburg vir 'n vinnige wegbreek na die bos."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Schoemanshof"Die grondpaaie is baie rof vir 'n gewone kar as mens êrens heen wil gaan."
Vaaloewer, Escape From Johannesburg
Ancient Soul Space"Dit is ’n baie lekker stil en mooi omgewing wat baie vir die toeriste bied."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Naby aan Pretoria en maklike toegang tot die reservaat!!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Nyani Lodge"Die bos naby aan die stad! Minder as ‘n uur se ry en mens kan die Groot Vyf sien!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hayward's Game Lodge"Te veel heinings en paaie wat afgeblok is. Jy is beperk om te gaan ry en wild te kyk."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Mangwa Valley Game Lodge & Spa"Dinokeng was pragtig na die reën."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Indien ander plekke besoek word, was daar nie altyd vriendelik opgetree nie. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Dinokeng Wildreservaat is the place to be as it offers its guests a wide variety of resorts."
Parys, Escape From Johannesburg
Hidden Grace"Beautiful little town with an awesome vibe. Lekker Bistro is worth a visit: great food and awesome service."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
The Willow Tree Guesthouse"Baie lekker dorp. Geriewe van die stad, maar nie so onpersoonlik."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Beka Idube"An area with a host of places to stay, suiting, I think, every type of person. Close to Pretoria, just 45 minutes drive from my house. Close to Dinokeng, you can be in at the nearest gate within about 30 minutes."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Ons het vantevore daar deur gegaan en plekke besoek, maar dit was nogal ’n ondervinding om oor die dam te gaan (was nog nie daaroor nie.) Die kabelkar op die berg op was ’n belewenis. Net jammer dat daar geen toegang tot die dam self is nie - of ons het dit nie gekry nie. Die onderstebo huis was baie oulik en so ook die kafee met die Parys-tema. Ons het ons verblyf baie geniet."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Het in die reservaat rondgery en baie diere gesien, ongelukkig net een van die Groot Vyf, maar dit is klein genoeg om van jou lodge af die park deur te ry sonder om moeg by die huis te kom."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Club Cocomo"Ons was ongelukkig uiters teleurgesteld in die toestand van die paaie - selfs die toegangspad na Club Cocomo was meer gate as teer. Om saans te ry, veral as dit reën, is 'n groot waagstuk. Die gate is uiters gevaarlik en op sekere plekke total onbegaanbaar. Vir hierdie mooi toeristedorp is dit 'n baie besliste negatief. Ons sal nie graag gou weer in Harties gaan kuier nie."