Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Brits, Escape From Johannesburg
Big Tree Guesthouse"Alhoewel Brits 'n pragdorpie is met baie herinneringe, is die dorpie se infrastruktuur besig om agteruit te gaan. Sommige strate se slaggate is groot en verspreid, wat die reis ongemaklik maak en selfs skade kan veroorsaak."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Old Country House and Cottage"Die dorp is redelik netjies met heelwat interessante sandsteengeboue en dit sentraal tot die Oos-Vrystaat se besienswaardighede."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Baie mooi, skoon en netjiese dorpie met baie aktiwiteite."
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
Corinne Place"Rustige omgewing, naby die hoofweg en groot winkelsentrums."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Campus Self-catering"Die Bult het goeie restaurante. Die Akker se ontbyt is aan te beveel. Uitstaande waarde vir geld."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
La Dolce Vita Guest House"'n Heerlike plek waar 'n mens 'n week kan deurbring."
Lynnwood Glen, Escape From Johannesburg
Baobab Dreams"Die area is baie sentraal vir besoekers aan die Oostelike gedeelte van Pretoria."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Oak House"Sal graag wil terugkom en meer dinge kom doen, dis 'n oulike toeristeplek. Cockpit Brewhouse, Once upon a Time-boekwinkel en daardie juwelierswinkel reg langs Cockpit Brewhouse was puik!"
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Akkommodasie @ Remembrance"Sal weer daar tuisgaan."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"Baie mooi en opgepaste ou geboue."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
The Art Guesthouse"Behalwe vir die gemors in die dam, is Schoemansville 'n plekkie wat ek graag besoek."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Michael-Angelo Guest House"Die dorp wat nou blykbaar 'n stad is, is mooi en alles is gerieflik naby."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Bakoor Plaas Akkommodasie"Mooi plek. Die straatname se bordjies is seker gesteel en dit het dit moeilik gemaak om strate te soek sonder 'n GPS."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"My first visit to Dinokeng and what an awesome surprise. Definitely a weekend or holiday destination with plenty of accomodation from camping to sophisticated lodges/hotels. Animals in abundance and bird life amazing."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
A Tapestry Garden Guest House"Buiten die nuwe inkopiesentrum en die universiteit, is die plek besig om vervalle te raak. Die honderde groot gate in die paaie in die dorp wys dat niemand omgee nie, dis 'n skande! Die mense is egter baie vriendelik."
Parys, Escape From Johannesburg
Juani 26"Basiese dienste word nie gelewer nie, slaggate en vullis ooral in die strate."
Parys, Escape From Johannesburg
Otters' Haunt"The internet gives the town a wonderful arty vibe but it's actually a bit of a disappointment though."
Broederstroom, Escape From Johannesburg
Dagbreek Country Stay"Very near amazing tourist attractions like Harties Dam, Magalies Park and Pecanwood Estate which has lovely facilities."