Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Old Country House and Cottage"Dit is heeltemal verkeerd om verby te ry en nie daar in te gaan nie."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
A Tapestry Garden Guest House"Ek het veilig gevoel en sou daar kon gaan draf as ek nie so laat teruggekeer het nie. "
Parys, Escape From Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Interessante dorp, met talle geskenkwinkels en besonder baie winkels met oudhede om in rond te snuffel of te koop. Daar is baie verblyf opsies, vanaf gaste huise tot kampering, en ook buitemuurse aktiwiteite vir die avontuurlustiges. "
Parys, Escape From Johannesburg
Le Grand Chateau"Ons verblyf was baie skoon en netjies. Sal graag 'n Vending Machine of een of ander manier om koeldrank en snacks of iets te ete te koop wou gehad het. Indien 'n ontbyt by die prys ingesluit was sou dit ook baie meer punte by my gekry het. Verder sal ek weer bespreek indien ek in Parys moet oorslaap."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Cheval Tachete"Dis 'n wonderlike dorp wat baie te sien en te doen het, sal beslis my kinders volgende keer saam neem vir 'n onvergeetlike kuier. Vriendelike mense en dorp."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Die Dorpsmeerkat"Het begrafnis gehad by Lavender Hills net buite Bethlehem. Baie mooi plek vir onthale, ens. Pragtige kerkie en tuine."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Oxwagon Lodge"Beautiful place with lots of things to do and discover."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Magalies Manor"Baie lekker wegbreekplek vir 'n naweek. Baie dinge om te doen en lekker naby aan alles."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Willibar Guest Farm"Ek dink die ligging is fantasties. Naby alles, maar tog die rustigheid."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Campus Self-catering"Everything close by, friendly and convenient."
Fochville, Escape From Johannesburg
Bokveld Gastehuis"Daar is nie 'n Spur nie. Dit is maar 'n klein gemeenskap. "
Kosmos, Escape From Johannesburg
Hartbeespoortdam Lodge"Baie netjies, maar daar is wel 'n informele nedersetting."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Sparrow Hawk Lodge"Baie om te sien en te doen in Hartbeespoort omgewing."
Parys, Escape From Johannesburg
River Cottages"'n Dorp met baie potensiaal en hordes klein plekkies om te besigtig."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"Strawberry Farm spa packages are great value. Die ou Pastorie a lovely spot for breakfast or lunch. "
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Herberg vir Afrika"Wow! The town is clean and beautiful. I wish I can find a job at Potchefstroom."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Engedi Herberg"Rustenburg is a cool place to consider, with lots of tourism venues. I like it and would go there any time. "
Brooklyn, Escape From Johannesburg
DeVygeboom B&B"Brooklyn plaas mens vinnig binne bereik van hoofpaaie, die beste inkopiesentrums, ens. Baie lekker restourante."
Wapadrand, Escape From Johannesburg
Nana's Grace Guest House"Omdat daar net storte is, sal ek indien daar 'n baba is, miskien net 'n bababad/klein skottel byderhand hou, sodat die mamma haar baba kan bad. Moet ook sê, ons kon seker ook gevra het."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Blue Roan - The Greek Villa"Daar is nie baie in Magaliesburg self om te sien of doen nie. Maar die Sterkfontein Grotte is naby genoeg en maak so reis die moeite werd."