Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Tranquil Daydream"It's a has beautiful places that one can explore. My best experience was zip lining for the first time."
Parys, Escape From Johannesburg
River Rock Lodge"Jy kan nie beter nie, tot my woefies is welkom in Parys."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Mens ry moeilik met die kaartaanwysings want die paaie is nie goed gemerk nie. Dit was ons 1ste keer."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Molenhof Gastehuis"Die liggiefees by die Abraham Kriel-kinderhuis is elke jaar vir ons 'n hoogtepunt!"
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"Leeuwkloof valley het 'n paar lekker plekke wat min mense van weet. Cullinan is nie ver van hier af nie en die winkels en restaurante is van hoë gehalte. Daar is ook 'n hele paar plekke wat verblyf verskaf maar wat nog nie op LekkeSlaap is nie. Die Lion and Cheetah Sanctuary is sowat 10 km van Leeuwkloof Valley en dit was werklik 'n merkwaarderige ervaring."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Sal dit aaneveel aan enige iemand."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Rustenburg Palm Lodge"Is a very nice city overall, shops and restaurants are great also."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Het baie wild gesien asook twee van die groot vyf nl. renosters en leeus op die selfry-opsie."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Warthogs Bush Lodge"We were there at the start of a long weekend it would have been nice if the lodge could offer some brochure or A4 page with things happening in town for the specific period that you are there or some recommendations of what to do and visit in the area."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
FortyOne by Leeukloof"As jy net wil ontspan, is dit die regte plek vir jou."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Gastehys JanHarmsgat"Was ons eerste keer en was ons nou aangenaam verras, die vriendelikste mense. Toer deur die myn was nou die hoogtepunt. Lekker gekuier op die stoepe, oulike mense ontmoet. Cullinan is 'n besoek werd."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Tropicana Lodge & Function Venue"Hartbeespoort is a nice place for friends and family and their resorts are reasonable."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
St Andrews Guesthouse"Daar skool gegaan, nie juis toerisme materiaal nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Naby aan die stad, ideaal vir 'n vinnige naweek wegbreek of selfs vir 'n dagbesoek."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Daar was mooi dele en waar ons oornag het, was mooi. Naby en om die kampus is lieflike lanings. Net jammer die strate is vol slaggate."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
The Lavender Guesthouse"Very nice as a halfway stop. Clean, safe town."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"It feels a lot like Stellenbosch. Lots of young people walk the streets which we enjoy."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Benlize Lodge"Die Aerial Cableway is 'n lekker uitstappie. Die "sunset boat cruise" is baie lekker net raserig met musiek en baie mense, maar bring net oorfone saam en sit jou musiek hard, dan kan jy die geraas meestal uitsny en die "scenery" baie geniet. Harties Horse Trails in die Silkaatsnek Nature Reserve is 'n moet vir beginners of ervare perdry mense, jy kom tot langs die kameelperde en die 1 zebra loop saam met jou, want hy dink hy is ook 'n perd. Die baie bokkies en blouwildebeeste van so naby af is iets besonders om te aanvaar. Hartebeespoortdam is baie lekker vir alle persone, insluitend rolstoelle. Almal help jou daar, so moenie huiwer om vir hulp te vra nie."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Binnebos Gasteplaas"Juarg and Andrea made Rustenburg a place you would visit often."