Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Elandshoek Rayton, Escape From Johannesburg
Die Boshuisie"Ons het nie die omgewing verken nie. Ons was opsoek na stilte en rustig wees."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Heerlike wildtuin-gevoel, nie te ver van die huis af nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Abelia Guest Rooms"Mooi plek vir dagbesoeke en moontlike vakansie."
Parys, Escape From Johannesburg
Hidden Grace Self-catering Unit"Beautiful town, well looked after and peaceful."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Blackwoods Farm Cottage"Fouriesburg as dorp is aangenaam. Toestand van paaie vanaf Fouriesburg rigting Ficksburg is egter nie goed nie. Rigting Clarens is beter, maar vra ook aandag. Wees versigtig om na donker op die pad te wees."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Shumba Valley Guest Farm"Fouriesburg het my baie beïndruk met sy oulike restaurante, winkeltjies en gasvrye mense."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Hekpoort Private Lodge"Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n aangename ondervinding."
Frankfort, Escape From Johannesburg
Linkview Home"Die dorpie en sy gasvryheid het my baie verbaas."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Het Kooperasie en Hennies baie geniet."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Um die Ecke"Baie mooi plekkie, maar daar is baie gate in die pad."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Ongelukkig was daar bietjie geraas van ander inwoners in die omgewing en van Hammanskraal, maar niks ernstig nie. Ek sal enige tyd weer wil gaan."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Vir 'n studente dorp is daar skokkend min om te doen! Net fliek/shop/drink!"
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"Verskeidenheid winkels en restaurante orals waar jy koffie kan drink en middagete geniet uit die boonste rakke, dorpsmense is vreeslik gasvry en vriendelik en dis 'n bekostigbare wegbreekdorp."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"Net die dam, maar anders baie mooi."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Ons het min wild gesien."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
The View B&B"'n Belewenis van vriendelike en opregte plattelandse gasvryheid."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Hideaway"Klein dorpie met baie potensiaal. Meer uitbreiding sal van toepassing wees."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Gastehys JanHarmsgat"Great tourist destination and excellent golf course."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"It's a beautiful place for holidays."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Thekwane Holiday House"Dit is 'n klein reservaat maar daar is heelwat diere en eetplekke. Ons het egter nog nie die groot vyf gesien nie, wel wit renosters. Die roetes is goed uitgelê oor die hele reservaat. Sou net meer piepie plekkies wou sien aan die Kwalata kant van die wildtuin aangesien ons op 'n paar plekke toiletpapier langs die pad gekry het met ons onlangse besoek. Ek sal dit definitief aanbeveel vir 'n rustige wegbreek uit die dolle gejaag van die stad."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Shallow Pig Cottage"Nie gegaan as toeriste nie - troue bygewoon - maar Potch is 'n pragtige plek."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Aardvark Guest House"Straatname kan baie meer opsigtelik gemaak word."
Sasolburg, Escape From Johannesburg
Zetties Flatlet"Sasolburg se winkelsentrums is so netjies en mooi! Parys is nie te ver van daar af nie en sodoende kan mens maklik dagbesoeke vanaf Sasolburg na ander plekke doen!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Cayail Bush Lodge"Dit was verwarrend oor waar ons die selfdrive kon doen. Daar moet meer aandag daaraan gegee word. Ook te veel reëls i.v.m. waar jy mag ry. Ek voel as jy betaal en jy hou by die reëls, mag jy ry waar jy wil."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Four Koffie"Pragtigste sandsteen geboue is oral te sien in die dorp. Die dorp is baie rustig en jy kan alles kry wat jy nodig het in die dorp."