Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Piekniekplekke regtig skoon en netjies. Baie mooi wild gesien al het dit elke aand gereën. Glo dat dit in die toekoms nog baie meer sukses gaan behaal. Ons sal weer gaan besoek aflê, verseker."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets"Dis die beste en naaste reservaat waar jy die Groot 5 kan sien en daar is baie om te sien, asook die paaie is goed gemerk."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Pragtige winkeltjies en eetplekkies. Ek vermoed Covid19 het bietjie 'n demper op die dorp geplaas. Van die restaurante is gesluit, wat bitter jammer is. Hoop hierdie sal ook gou verbygaan."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Leopardsong Game Lodge"Vermy die lang grondpad as jy met kleiner voertuig ry, nie klein kar-vriendelik nie."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Highlander Trout Lodge"Naby Johannesburg en Pretoria vir 'n wegbreek."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"Hartbeespoort is 'n baie mooi plek met baie vriendelike mense. Al wat my net pla, maar ons almal praat oor dit, is die jasinte wat die dam oorvat en ek dink dit het 'n groot effek op die toerisme van Hartbeespoort. Verder is harties 'n baie mooi plek en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Best View Family Loft"Baie vriendelike dorp en mense. Enigste proleem is die kragonderbrekings."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Pragtige, rustige plekkie. Ons het mooi goedjies gesien en lekker dinge gaan doen in Harties en kon rustig rus by Browns in Skeerpoort - en ons was steeds naby aan alles. Was regtig heerlik."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Lookout Safari Lodge"Unfortunately Dinokeng sometimes is not a quiet bush experience as the local community just outside the park is very loud and their music can be heard at night. The game viewing is not great but still lots of buck and a pleasant bush."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Dit is 'n baie lekker plek om te besoek en bied verskeie aktiwiteite aan. Die winkels en restuarante is besonders. Parys is self ook baie mooi."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Ontsnap Uit Johannesburg
Five Pebbles on Piece of Africa"Net jammer mens moet die gevaarlike Moloto-pas gebruik om daar uit te kom. Maar die area is pragtig."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Bloekomsrus"Soos in die meeste Vrystaatse dorpe is die agteruitgang ongelukkig baie duidelik. Dit is egter 'n pragtige landelike omgewing en heerlike oorslaapbestemming."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Huis Lezan"The only problems about the place is transportation. It's very hard to get one."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Banana Coves"Hartbeesport is beautiful. Good for tourism. Good for entertainment."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa Cara Resort"Daar is baie om te sien en te doen in en om Parys. Al die klein winkeltjies en koffieplekke is n fees. Die mense is baie vriendelik en die dorp is netjies."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Niemand was in Parys as hulle nie die Welkom Kafee se "Big Daddy Burger" geëet het nie en natuurlik met vars slaptjips!"
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Echo Garden Guesthouse"Was daar vir werk en nie as 'n toeris nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Paradise Village"Die golfbane wat ons gespeel het, is van die hoogste gehalte - Sandy Lane en Magalies Park. Die onderskeie personeel het baie mooi na ons omgesien. Veral Bra Jack by Magalies Park."