Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5614 reviews.
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
The Willow Tree Guesthouse"Nie baie om te doen en eetplekke baie min en alles maak 6 pm toe."
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Jul sal besprekings by klomp restaurante moet doen, so bespreek vroegtydig, maar gelukkig is daar ook 'n Spur wat werklik 'n voorbeeld is vir ander Spur's in die land."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Aloe Guesthouse Klerksdorp"Was daar vir besigheid. Nie vir vakansie nie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Baie verskeidenheid besienswaardighede en eetplekke en lieflike atmosfeer. "
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Stumble Inn Game Lodge"Dis lekker naby aan Pretoria vir 'n vinnige wegbreek wat voel of mens sommer ver weg is."
Sasolburg, Escape From Johannesburg
The Homestead Guesthouse"Ons familie bly in Sasolburg so ek kan nie eintlik kommentaar lewer nie, was maar net daar vir 'n begrafnis. Ons bly vêr daarvandaan, maar wat ek gesien het is die dorpie mooi skoon maar soos orals is die paaie in 'n slegte toestand."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Sparrow Hawk Lodge"Die pad is bietjie sleg maar die moeite werd gewees, sal regtig weer gaan kuier. Hartebeespoort was ons kuier plek vir oor die 15 jaar, want ons bly in Centurion."
Parys, Escape From Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Mid-week is a great visit, but do know that most places close on a Monday post the weekend."
Oranjeville, Escape From Johannesburg
Die Vette Vis"Oranjeville is klein, maar daar is niks fout nie, want die doel was nie om die dorp te beken nie, so dit maak nie vir ons saak nie, ons het lekker by die Vette Vis gekuier en gebly."
Oranjeville, Escape From Johannesburg
Die Vette Vis"Oranjeville, is 'n klein dorpie, maar daar is baie om te doen vir 'n naweek. Die paaie rondom Oranjeville is nie 100%."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Die selfry permitte is effe duur wat 'n daguitstappie nogal duur kan maak, andersins is die geriewe en verblyf heel goed."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Baie teleurstellend dat ons nie noord kan ry om die buffels en olifante te kan sien nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Paradise on the Vaal"Pragtige, interessante dorpie met lekker buitelugaktiwiteite en geskiedenis van die impak van 'n meteoriet."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Milorho Lodge"The other places next to Miloro also seemed nice like Canopy Tours, we'd like to visit them also one day."
Senekal, Escape From Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Senekal ontvang gaste vriendelik. Ek het ongelukkig net ’n nag daar oorgebly en kan nie oor sy besienswaardighede kommentaar lewer nie, maar die omgewing is pragtig."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Tuscana Villa Guesthouse"Dit was 'n oornagplek en ons het nie die dorp verken nie."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Scenery and nature at its best. Peaceful atmosphere. Not far to travel from the busy Johannesburg."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"Beautiful scenery, and many lovely hikes to choose from."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Stay Harties Accommodation"Te veel om te doen in so "kort" langnaweek, sal binnekort weer moet gaan. Moet nog baie doen."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Pumleni Guesthouse"I love Harties, not far from home, perfect getaway but as always busy busy but that's cool. Loved it. So much to do just disappointed as we would have loved to do the Elephant Sanctuary but so overpriced for South Africans. I can fly to Durban and back with that payment to see my grandson. That's what I plan to do. "
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Steynshoop Valley Lodge"Paaie te sleg, baie vuil in omgewing, papiere en gemors lê oral gestrooi, alhoewel dit seker maar oral in Suid-Afrika so lyk! Wat 'n jammerte dat niemand meer omgee!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hogs Guesthouse"Baie skoon en netjies met al die geriewe binne die reservaat. Ons het net min wild gesien, maar dit is absoluut as gevolg van goeie reën wat die sig moeilik maak om wild te sien, maar ons is dankbaar vir reën en sal beslis aanbeveel en ook weer besoek."
Parys, Escape From Johannesburg
Ella's Cottage"Die agteruitgang van strate/teerpaaie en algehele netheid en instandhouding van die dorp is sigbaar soos met baie van ons klein dorpies, dit is hartseer om te sien."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Glad nie enige van die Groot 5 gesien nie, minder voëls as wat ons verwag het."