Geverifieerde Resensie
Estcourt
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Estcourt bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
"Die dorpie het my nie beïndruk nie. Ons het net oorgeslaap, op pad Suidkus toe."
"The town is very small, but full of history. The surrounding areas are also worth a visit, with some lovely activities to do."
"Escourt-omgewing het baie mooi plekke om te sien. Die Drakensberge is naby en daar is baie om te doen. "
"Estcourt self bied nie veel behalwe `n geleentheid om die Wagensdriftdam van nader te beskou en indien jy nie bang is vir slegte paaie nie ook `n geleentheid om Gaints Castle te besoek."